Utah-Strand

Utah strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944.

Dit is die mees westelike van die vyf strande. Amerikaanse troepe het hier aan land gegaan.

Utah-Strand
Amerikaanse troepe stap aanwal

Die eerste landingskepe het reeds om 06:00 troepe begin aflaai. Hulle was egter een kilometer van koers af en het verder oos geland as wat beplan was. Die rede hiervoor was dat vier van die gidsbote myne getref het en uit aksie gestel was. Die geluk was by die ongeluk, hierdie gedeelte van die strand was minder goed verdedig as die beplande landings area en die Duitse magte is vinnig oorrompel.

Toe hul bevelvoerder, Theodore Roosevelt jr., sien wat aangaan en die situasie opgesom het, het hy blykbaar gesê: We'll start the war right here"! Teen die einde van D-dag het 23,500 troepe en 1 700 voertuie hier aan land gegaan. Die ongevalle was minder as 200.

Die ander vier strande is Juno, Gold, Omaha en Sword.

Bron

Tags:

Operasie OverlordTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kolorektale kankerGedigHerfsRekeningkundeNasionale VrouedagKaliumSwaelVlagterminologieSeevlakUKhahlamba-DrakensbergparkMusiekHamburgerMiddeloorontstekingErosietipesGlobalisering1913SkilpadGeelsugImmunologieViëtnamoorlogSeegolfAluminiumDokterSekondêre sektor van die ekonomieToringAbstraksie (rekenaarwetenskap)EmosieWes-KaapVrystaatDramaHondeklipbaaiGewasboerdery in Suid-AfrikaKrampKaapstadse waterkrisis 2015-2018LGroot vyfMateriaalGroot GatTaalGeweldJudaïsmeAarverkalkingSamestellingTierEkonomie van Suid-AfrikaWikiquoteHoenderKoolhidraatLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJeanette FerreiraNasiebouWaterstofSikloonSendelingposisieReënspinnekopVervoerUnited Democratic FrontDemografie van Suid-AfrikaSuid-AfrikaMoslemLys van Griekse mitologiese figureCleopatra VIIDikdermLionel MessiKaaps-Hollandse stylSonInsekKrugerwildtuinBloeddrukTienie HollowayGrondAfrikaanse taalleerLys van politieke partye in Suid-AfrikaAarde se atmosfeerGewone breukeMartin Luther King jr.🡆 More