Ursa Minor-Dwergsterrestelsel

Die Ursa Minor-dwergsterrestelsel of UMi-dwerg is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Klein Beer (Ursa Minor).

Dit is in 1954 ontdek deur A.G. Wilson van die Lowell-sterrewag in Arizona, VSA.

Ursa Minor-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Klein Beer (Ursa Minor)
Tipe E
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 15h 09m 08,5s
Deklinasie +67º 13' 21"
Skynmagnitude (m) 11,9
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 200 000
Skynbare grootte 30′,2 × 19′,1
Rooiverskuiwing -247 ± 1 km/s
Besonderse kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name UGC 9749, PGC 54074, DDO 199, UMi-dwerg
Lugkoördinate
15h 09m 08.5s, +67° 13′ 21″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die sterre in Umi is meestal ouer. Sowat 11 miljard jaar was daar ’n uitbarsting van stervorming wat sowat 2 miljard jaar geduur het. Dit lyk nie of daar tans enige stervorming plaasvind nie.

Verwysings

Tags:

ArizonaKlein BeerMelkwegSterrebeeldVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klein-KarooLys van Afrikaanse rolprenteCLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKoorsblaarLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAlfabetSonRenier van RooyenAnette EngelbrechtBywoordHernubare energieHoërskool NoordheuwelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Markus JoosteGetalSmaakFacebookHekseryWaldimar PelserAmalia UysKlem-in-die-kaakNederlandAardeMangelSixtynse kapelKatRugbywêreldbeker 2023AnilingusSkilpadDansKarpaletonnelsindroomDuitsEthiopiëPublieke domeinWayde van NiekerkLys van politieke partye in Suid-AfrikaAardbewingSenuweestelselBloedvergiftigingDemokrasieJoodse kalenderVleesbaaiLBloedsomloopstelselHondsdolheidBorsbeenGodUnited Democratic FrontMarga van RooySamestellende afleidingLandbouAfrikaanse woordelys en spelreëlsKoningLiturgiese jaarBoomGoudKlitorisVolumePG du PlessisDerrickKanadese nasionale krieketspanInstagramMenslike skeletVolhoubaarheidPeniskankerSuid-AfrikaByeboerderySiembambaWayback MachineKwaZulu-NatalLimfvatstelsel🡆 More