Rooiwangmuisvoël

Die Rooiwangmuisvoël (Urocolius indicus) is 'n standvoël wat feitlik dwarsoor Suider-Afrika voorkom.

In Engels staan die voël bekend as die Red-faced mousebird.

Rooiwangmuisvoël
Rooiwangmuisvoël
'n Rooiwangmuisvoël hang aan 'n boom.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Urocolius
Spesie:
U. indicus
Binomiale naam
Urocolius indicus
(Latham, 1790)

Voorkoms

Rooiwangmuisvoël 
Rooiwangmuisvoël by 'n watergat.
Rooiwangmuisvoël 
'n Rooiwangmuisvoël in vlug.

Die voël is blougrys met 'n rooi gesigsvel en 'n dofgeelkaneel tint oor die gesig, bors en ondervlerke. Die bene is rooierig. Die jong voëls het 'n groenerige gesigsvel. Die voël word tot 34 cm lank en weeg 40-70 gram.

Geluid

Die voël maak 'n tsie-tie-tie-fluit.

Habitat

Hulle leef in savanne, boomveld, laaglandfynbos en tuine.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Rooiwangmuisvoël VoorkomsRooiwangmuisvoël GeluidRooiwangmuisvoël HabitatRooiwangmuisvoël Sien ookRooiwangmuisvoël BronRooiwangmuisvoël VerwysingsRooiwangmuisvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoutBayer 04 LeverkusenGroot TrekLongVarkSeisoenPeriodieke tabelMark (ekonomie)Tweede WêreldoorlogVerstedelikingKlimaatsverandering in AfrikaAnette EngelbrechtMisdaadKongo-krisisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMonopolieTrekarbeidVier temperamenteAfro-AmerikanersKoorsblaarMIV/vigs in Suid-AfrikaBotswanaLidwoordKlem-in-die-kaakBosluisbytkoorsPuberteitMetaalAardbewingAfghanistanKlimaatBorskankerVaste stofGroot vyfMetafoorWiskundeLys van Kaapstad se voorstedeKasterolieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeInternetVioolErfenisProteaSelfmoordJapanneesAardkorsHondSneeuHartseerAntjie KrogVlinderNapoleon BonaparteWeervoorspellingJagluiperdGawes van die Heilige GeesWes-IndiëSwangerskapLeonardo da VinciGemeenskapUitwerking van klimaatsveranderingNagmaalNicole StraussHoërskool Sentraal, BloemfonteinPlastiekEjakulasieMiltKitaarBergDirekte en Indirekte redeDurbanDoelwit🡆 More