Gewone Blousysie

Die Gewone blousysie is 'n opvallende klein (lengte 12–13 cm) voëltjie wat tydens die broeiseisoen in pare beweeg, andersins in groterige swerms (40 of selfs meer individue).

Hulle wei meestal op die grond maar kan ook insekte tydens vlug vang.

Gewone blousysie
Gewone Blousysie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Uraeginthus
Spesie:
U. angolensis
Binomiale naam
Uraeginthus angolensis
(Linnaeus, 1758)

Identifikasie

Muisgrys-bodele en kop, met kenmerkende poeierblou onderdele en laer deel van gesig. Bekkie wissel tussen pienk en ligblou, bene en pote ligbruin.

Habitat

Oop bosveld, rivieroewerbos, langs landerye. Soms op die kant van 'n immergroen woud.

Verspreiding

Vanaf Angola, noordelike dele van Namibië en Botswana, Zimbabwe, Limpopoprovinsie, eSwatini en KwaZulu-Natal.

Geluid

Dringende sweep sweep, vinnig opvolgend.

Ander name

  • Engelse naam: Blue Waxbill
  • Tswana: Xidzingirhi
  • Duits: Angola-Schmetterlingsfink
  • Wetenskaplike naam: Uraeginthus angolensis

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Gewone Blousysie IdentifikasieGewone Blousysie HabitatGewone Blousysie VerspreidingGewone Blousysie GeluidGewone Blousysie Ander nameGewone Blousysie Sien ookGewone Blousysie BronnelysGewone Blousysie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlasTuisbladLeesLugbesoedelingAboriginesBybelAfrikaanse TaalmonumentMaselsSoortnaamKinderregteTrigeminale neuralgieAkroniemPinksterGasHannes van WykKangogrotteLionel PetersonHaelYslandKommunismeNedersettingStilleweIndustriële RevolusieResensieSpelerposisies in rugbySeksAfleiding (taalkunde)Saartjie BaartmanBeesvleisKultuurOlimpiese SpeleSatellietMcDonald'sUnited Democratic FrontYstervarkRomanKrugerwildtuinSamespanningPersXenofobie in Suid-AfrikaPornhubYstertydperkRoofvoëlVerenigde State van AmerikaMantisAtlantis, Wes-KaapInternetMeettegniekVoedingHartversakingJan van RiebeeckSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MuskeljaatkatNagmaalEkonomiese sektorByStikstofE-posFiela se kindKoolhidraatGawes van die Heilige GeesSinoniemOorstromingKeramiekLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMaroela MediaNarsistiese persoonlikheidsteuringLiewe HeksieBloemfonteinVars waterInligtingNieuwoudtvilleKoring🡆 More