Uraan-238

Uraan-238 (U-238) is die isotoop van uraan wat die meeste voorkom in die natuur.

Dit is nie splytbaar nie, maar wel 'n fertiele materiaal: dit kan stadige neutrone opvang en na twee beta-ontbindings kernsplytbare plutonium-239 word.

Eienskappe

Algemeen

Naam Uraan-238 
Uraan-238
 
Protone 92 
Neutrone 146 

Status

Status langlewende oerisotoop  

Navigasie

23892U
Lys van isotope
Portaal Uraan-238 Chemie
Portaal Uraan-238 Fisika

Natuurlike vervalketting

Uraan-238 
8 gram uraan-238, in olie bewaar
Isotoop Tipe radiasie(1) Halfleeftyd
↓ Uraan-238 (23892U) α (Eerste α partikel) 4.47 miljard jare
↓ Torium-234 (23490Th) β (Eerste β) 24 dae
↓ Protaktinium-234 (23491Pa) β (Tweede β) 6.7 ure
↓ Uraan-234 (23492U) α (Tweede α) 240 000 jare
↓ Torium-230 (23090Th) α (Derde α) 77 000 jare
↓ Radium-226 (22688Ra) α (Vierde α) 1 602 jare
↓ Radon-222 (22286Rn) α (Vyfde α) 3.8 dae
↓ Polonium-218 (21884Po) α (Sesde α) 3.1 minute
↓ Lood-214 (21482Pb) β (Derde β) 27 minute
↓ Bismut-214 (21483Bi) β (Vierde β) 20 minute
↓ Polonium-214 (21484Po) α (Sewende α) 0.000164 sek
↓ Lood-210 (21082Pb) β (Vyfde β) 22 jare
↓ Bismut-210 (21083Bi) β (Sesde β) 5 dae
↓Polonium-210 (21084Po) α (Agtste α) 138 dae
→Lood-206 (20682Pb) - Stabiel

Uraan-238 verval soos volg na lood-206:

    Uraan-238 

(1) Kyk Alfaverval en Betaverval.

Kyk ook

Ligter:
uraan-237
Uraan-238 is 'n
isotoop van uraan
Swaarder:
uraan-239
Vervalproduk van:
plutonium-242 (α)
protaktinium-238 (β-)
Vervalketting
van uraan-238
Verval na:
torium-234 (α)

Tags:

IsotoopNeutronUraan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenaissanceWater (molekuul)Jan van RiebeeckLys van NG gemeentesVerkoueEreksieArmoedeAfro-AmerikanersByeboerderyKoppeltekenSwangerskapDokterBoekGroot GatMikro-ekonomieVloeistofSuikersiekteRocco SiffrediAfleiding (taalkunde)Wiki CommonsAngolese BurgeroorlogMensKognisieOranjerivierMahatma GandhiMary WalkerLongKoekie (rekenaarwetenskap)FabelDolfynLourensrivierKoos BekkerMosambiekStollingsgesteenteHibernasieTsoenamiNiemetaalDooie SeeMIV/vigs in Suid-AfrikaHipertensieGoudkus (streek)MaatskappyFranse RewolusieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaJaarNetbalPaasfeesPlae van EgipteDiarreeSchwantesiaKankerMonargieAfrikaGeelsugWerwelkolomKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse digtersVerenigde State van AmerikaDemokratiese Republiek die KongoHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVoedselkettingLys van myne in Suid-AfrikaEkonomiese sektorNederduitse Gereformeerde KerkDesimale breukeSkisofrenieOu Apostoliese KerkMasjienBosluisbytkoorsVleilandOrale seksAtoomKasterolieSlaginstrumentLeonardo da VinciOnderwys in Suid-Afrika🡆 More