Die Universiteit van Limpopo is 'n universiteit in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Dit is op 1 Januarie 2005 gestig met die samesmelting van die Universiteit van die Noorde en die Mediese Universiteit van Suider-Afrika (MEDUNSA). Die vorige instellings dien tans onderskeidelik as die Turfloop- en MEDUNSA-kampusse van die universiteit.
Universiteit van Limpopo | |
---|---|
Leuse in Afrikaans: | Die Universiteit van Limpopo vir welstand van mens en omgewing in 'n landelike konteks; om oplossings te vind vir Afrika! |
Leuse in Engels: | The University of Limpopo for human and environmental wellness in a rural context; finding solutions for Africa! |
Gestig: | 1 Januarie 2005 (deur samesmelting van bestaande instellings) |
Tipe: | Openbare universiteit |
Ligging: | Mankweng, Limpopo (ou Turfloop) Ga-Rankuwa, Gauteng (voorheen MEDUNSA) 23°53′10″S 29°44′17″O / 23.886°S 29.738°O 29°44′17″O / 23.886°S 29.738°O |
Webtuiste: | ul.ac.za |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Universiteit van Limpopo, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.