Universiteit Van Padua

Die Universiteit van Padua (Italiaans: Università degli Studi di Padova, UNIPD) is 'n vooraanstaande Italiaanse universiteit geleë in die stad Padua, Italië.

Die Universiteit van Padua is in 1222 gestig as 'n regskool en was een van die mees vooraanstaande universiteite in vroegmoderne Europa. Padua is die tweede oudste universiteit in Italië en die wêreld se vyfde oudste universiteit. In 2010 het die universiteit ongeveer 65 000 studente gehad, en in 2016 was dit geklassifiseer as die beste universiteit onder Italiaanse tersiêre instellings van hoër onderwys met meer as 40 000 studente.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EuropaItaliëPadua

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagKappie (skryfteken)VratSmaakNagmaalBoet TroskieMosambiekDrie SusterskerkeDramaMusiekStuitjieEkonomie van Suid-AfrikaAppendiksKriekSuiwelprodukWit-DonderdagTweede VryheidsoorlogGeorgiëGesinsdagNamakwalandMuggiePersoonlikheidPubiese hareBorsklierOraniaLys van ingelyfde NG gemeentesSuurstofMarie PentzSuider-AfrikaKrieketSolidariteitMenstruasieEkonomieElandréEkostelselKasteel die Goeie HoopAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAndré SchwartzN.P. van Wyk LouwOpgestopte speelgoedVoornaamwoordTolla van der MerweEuropese UnieVyfsterAfrikaanse WikipediaBelgiese gewesteLandbouSemenFredi NestVoortrekkermonumentByeboerderyErica BoyerSkaakOrganometaalchemieMensTrigeminale neuralgieNieu-SeelandJerusalemGrysstofMieliestronkSamestellende afleidingAppelblaarSterrestelselEPalmsondagRooikatWoordeboek van die Afrikaanse TaalWiskundeTuberkulose🡆 More