Unisa-Kunsgalery

Die Unisa-kunsgalery is 'n galery van die Universiteit van Suid-Afrika, geleë in die Kgorong-gebou op die Muckleneuk-kampus van dié universiteit in Pretoria.

Die galery het 'n permanente versameling van kontemporêre Suid-Afrikaanse en internasionale kunswerke, en bied ook jaarliks 'n verskeidenheid uitstallings aan.

Unisa-kunsgalery
Ander name Unisa Space Art Gallery
Stad of dorp Pretoria
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Openingsjaar 1986
Tipe kunsgalery Institusionele kunsgalery
Webtuiste Unisa Art Gallery

Verwysings

Tags:

PretoriaSuid-AfrikaUniversiteit van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apostoliese GeloofsbelydenisGriepAalwynOnderwys (geskiedenis)RugbyVaginaSkilpadTropiese huisgeitjieSamestellende afleidingMamelukKlimaatTuisbladStrandbeestPaddaMenstruasieSuid-Afrikaanse InkomstediensSuider-AfrikaJodeKrokus Stadsaal-aanvalSusan CoetzerSean CombsLys van Afrikaanse rolprenteAardeRugbywêreldbeker 1991WoordAntjie KrogJohan StemmetAntoniemKolitisSowjetunieCSkaapStuitjieWallisBynierSuid-KoreaLys van politieke partye in Suid-AfrikaGhanaJada FirePaulus van TarsusMaroela MediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989DoziLys van woestyneNierversakingAnglo-BoereoorlogAswoensdagMolotofbomThabo MbekiBeroerteMagda van BiljonCSSAkuutMorfologie (taalkunde)KonjunktivitisPoesSwedePiet ByleveldPerdSeksuele opwekkingAnilingusRina HugoSolidariteitAPofadder (slang)AllergieMiddeloorontstekingEuropese RugbykampioenskapTikTok🡆 More