Uniondaletolbos: Plant spesie

Die uniondaletolbos (Leucadendron rourkei) is 'n blomdraende struik of klein boompie wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom in die Kammanassieberge, Kougaberge en oostelike Swartberg. Die plant word as seldsaam beskou.

Uniondaletolbos
Uniondaletolbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. rourkei
Binomiale naam
Leucadendron rourkei
I.Williams, 1972

Die struik word 5 m hoog en blom van Desember tot Januarie. Die plant gaan dood na 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en val na die grond na 'n brand, dit word moontlik deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike- en vroulike blomme, wat deur die wind bestuif word. Die plant groei op suidelike hellings in skalie of klipperige grond op hoogtes van 1370 tot 1700 m.

Die boom se FSA-nommer is 81.6. In Engels staan dit as die Uniondale conebush bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Uniondaletolbos GaleryUniondaletolbos Sien ookUniondaletolbos VerwysingsUniondaletolbos BronneUniondaletolbos Eksterne skakelsUniondaletolbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EskomLys van Afrikaanse skrywersLugbesoedelingInfeksieDigvormSwawelMandalaStilleweKorrupsieDundermSosiale mediaUnited Democratic FrontWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersNedersettingAardverwarmingN.P. van Wyk LouwHeupBynierRooibokJakkalsLys van nedersettings in Suid-AfrikaSendelingposisieRekenaarBloukraanvoëlSlag van Cuito CuanavaleSkarlakenkoorsBloemfonteinEkotoerismeBelastingHernubare energieKasteel die Goeie HoopPaulus van TarsusKlinkerPlae van EgipteHerfsBoor (element)Distrik Ses23 AprilKweekhuiseffekYsterNieuwoudtvilleKangogrotteDroogteDolfynNatuurwetenskapSout (chemiese stof)KameelperdPaddaMartin Luther King jr.Heks van HexrivierOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameCarles PuigdemontGianna MichaelsStellenboschChemiese reaksieSekondêre sektor van die ekonomieMiskruierHarry PotterMisdaadEjakulasieTaalfossielLetterkundeEerste WêreldoorlogGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNoordwesAborsie in Suid-AfrikaHamburgerCheslin KolbeWet op Verbod van Gemengde HuwelikeKnopiespinnekopTweede Nuwe Jaar7de LaanHannes van Wyk🡆 More