Umm Kulthum: Egiptiese sangeres en aktrise

Umm Kulthum (Arabies:ˈomme kælˈsuːm|lang; Frans: Oum Kalthoum; gebore Umm-kulthom ʾIbrāhīm es-Sayyid el-Beltāǧī أم كلثوم إبراهيم السيد البلتاجي op 31 Desember 1898, of 4 Mei 1904; oorlede 3 Februarie 1975) was 'n Egiptiese sangeres, liedjieskrywer, en film-aktrise in die 1920s tot die 1970s.

Sy is die eretitel van Kawkab al-Sharq (كوكب الشرق, 'Ster van die Ooste') gegee. Umm Kulthum was bekend vir haar vokale vermoë en unieke styl. Sy het meer as 80 miljoen plate wêreldwyd verkoop, wat haar een van die topverkoper Midde-Oosterse sangers alle tye gemaak het.

Umm Kulthum
أم كلثوم
أم كلثوم إبراهيم السيد البلتاجي
Umm Kulthum: Egiptiese sangeres en aktrise
Gebore
Umm-Kulthum Ibrahim as-Sayed El-Beltagi

(1898-12-31)31 Desember 1898
Tamay Ez-Zahayra, El Senbellawein, El Dakahlia, Khedivate van Egipte
Sterf03 Februarie 1975 (op 76)
NasionaliteitEgipties
BeroepSangeres, aktrise
Jare aktief1924–1973

Sy word in haar geboorteland Egipte as 'nasionale ikoon beskou; sy is 'Die stem van Egipte' genoem en "Egipte se vierde piramide".

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesEgipteFrans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chemiese verbindingBywoordRenosterIngenieursweseNierversakingAtletiekRacheltjie de BeerSkildklierRookgewoonteWoudBoomslangVersamelnaamSosiale mediaPlae van EgipteGeelsugWesterse filosofieMeeueRooibokPornhubFeminismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordMasturbasieJuraSwartkwasmuishondAfrikanerweerstandsbewegingGreen PornoGrondNamibiëHector PietersonGetalOu Apostoliese KerkEngelandWynand du ToitFamilie (verwantskap)FabelMisdaadSydneyHernubare energieHibernasieSneeuTrekarbeidSimboolBruin menseWeerfrontKonjunktivitisSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van chemiese elemente volgens atoomgetalYouTubeKrampSkrywerPeriodieke tabelLiewe HeksieWoordeboekNasionale PartyGesonde dieetKonsentrasiekampOrtopedieWiskundige terminologieAdolf HitlerVrymesselaryWoordsoortGeskiedenis van AfrikaansOmgewingsbeheerSuid-AfrikaMondAngina pectorisVoornaamwoordWerkersdagHomofoonMateriaalVoorvoegselEuropaSuid-Afrika-Wet🡆 More