Ulrich Gerard Lauts

Prof.

Ulrich Gerard Lauts (19 Mei 1787 – 25 Julie 1865) was die eerste Boereverteenwoordiger in Europa en eerste skrywer oor die Voortrekkers. Hy is in 1787 in Amsterdam gebore, die seun van 'n handelaar. Hy word 'n lektor in Wetenskap en Lettere. Terwyl Lauts op die personeel van die vlootkollege was, het hy in die Voortrekkers begin belangstel en Johan Arnold Smellekamp ontmoet. Hy skryf in 1847 De Kaapsche Landverhuizers. Later was hy behulpsaam met die reëlings vir die stuur van die eerste predikant na Transvaal, waar hy dan ook in 1857 konsul word. Hy is in 1865 oorlede.

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Tags:

AmsterdamEuropaJohan Arnold SmellekampTransvaalVoortrekkers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VryheidsdagKongo-krisisMurunwa MakwarelaPornhubOntwerpBestaansboerderyHaasVioolBrandmondsindroomOlimpiese Somerspele 2012MagnetismeGrondbesoedelingPornografieJakobHidroëlektrisiteitRoemeensVraag en aanbodAfvalbestuurMusiekChristendomTropiese sikloonKrokodilGeboorteGrondwet van Suid-AfrikaFraktuurReënspinnekopTienerKappie (skryfteken)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Robert SobukweRassisme in AfrikaGroot DepressieBloedsomloopstelselOplossing (chemie)HorlosieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Nederduitse Gereformeerde KerkNelson MandelaTrigeminale neuralgieDaggaMuskietSkildklierCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaFranse RewolusieAngssteuringSiekteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ElektrodeAsemhalingTaalInfeksieOmtrek, oppervlakte en volumeDawidSelfmoordKorrupsieWaterbesoedelingToekoms van die AardeSlawernyVaginaPropagandaKunstenaarPlastiekKrimpvarkieAntisemitismeRooipandaHondDramaReënBoelieryBynierGeskiedenis van Suid-AfrikaPoesMagsverheffing🡆 More