Ukelele

Ukelele (of ukulele) is 'n klein kitaaragtige musiekinstrument met vier snare wat gewoonlik met 'n plektrum getokkel word.

Ukelele's word gewoonlik met nylon of derm gesnaar. Die snare word meestal G, C, E, A of A, D, F#, B gestem.

Ukelele
'n Ukelele
Ukelele
Drie ukelele's

Ukelele's het in die 19de eeu in Hawaii ontstaan. Dit is gebaseer op 'n klein kitaaragtige instrument, bekend as die cavaquinhos, wat deur Portugese matrose na dié eilandgroep gebring is.

Eksterne skakels

Tags:

KitaarMusiekinstrumentNylon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AppendiksGordelroosDepressie (gemoedstoestand)Lionel MessiBestuiwingMielieVraag en aanbodFaktuurMenseregtedagWoordeboek van die Afrikaanse TaalLettergreepOnse VaderMenslike seksuele gedragPampoentjiesBelastingGesonde dieetAkademiaLys van politieke partye in Suid-AfrikaSirkelStaalAngina pectorisIndiëLewerHomoniemBeurtkragPolisieKraaiSaartjie BaartmanInvloed van vigs op die ekonomieTuisbladAardverwarmingVulvaInligtingOlimpiese Somerspele 2024TitaanAnglisismeHindoeïsmeOm-te-infinitiefkonstruksieNasionale PartyAnilingusSwartbewussynsbewegingBraaiSosiale mediaMosesHemelvaartsdagBloedsomloopstelselMisdaadromanHartaanvalAfrikaLys van hoofstedeMotreënDermpoliepDuitslandMaatskappyFamilie (verwantskap)Cheslin KolbeKonsonantBrugAfrikaanse taalleerNoord-KaapApokriewe boekeIslamBrandstofHipoteseNapoleon BonaparteHoutHoofpynIndustriële RevolusieSteve BikoEkostelselNierversakingVolstruisGedigChemiese element🡆 More