Uitvalgrond

Uitvalgrond is stukke grond wat as gevolg van swak opmeting sonder eienaar was.

Onder die wet van die ou Republieke is hierdie grond as staatseiendom verklaar. Dele daarvan was taamlik groot. Die beroemdste stuk uitvalgrond was die plaas Randjeslaagte waarop die stad Johannesburg uitgelê is. Aan hierdie wet of instelling was die Inkruipplaas ook onderworpe.

Bron

Tags:

JohannesburgRandjeslaagte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wynand StrydomShakaLugbesoedelingJaco JacobsNag van die lang messeGriepWaterbesparing in Suid-AfrikaPersoonlikheidNederduitsch Hervormde KerkCristiano RonaldoAtoomVermontNederlandsGawes van die Heilige GeesBurgerregteGeslagsgelykheidAppel (sanger)Nic de JagerKoolhidraatApartheidAfrikaanse Protestantse KerkAppelKomplementêre kleureDroomTussenwerpselNylrivier (Suid-Afrika)Afrikaanse woordelys en spelreëlsIdioomYstertydperkWiskundige terminologieMauritiusJan CombrinkKrapHokkieArabiesBaälLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKonsentrasiekampTrevor NasserKasteel die Goeie HoopLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBloemfonteinDiarreeMenseregteDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRatelNaaldekokerWerkersdagCutt GlasLionel MessiKindersiektesVergelykings (taalkunde)VulkaanMagda van BiljonMaagdelikheidMasturbasieSonDramaNommertekenPseudowetenskapLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFiksieJan van TonderGoudHoutWayback MachineDanie du ToitWhatsAppGoogleRobbie WesselsOos-KaapSelfstandige naamwoordAgtervoegsel🡆 More