Uitenhaagaalwyn: Plant spesie

Die uitenhaagaalwyn (Aloe africana) is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort.

Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en kom voor vanaf die Gamtoosrivier tot by Groot-Visriviervallei.

Uitenhaagaalwyn
Uitenhaagaalwyn: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. africana
Binomiale naam
Aloe africana
Mill., (1768)
Sinonieme
  • Aloe africana var. angustior Haw.
  • Aloe africana var. latifolia Haw.
  • Aloe angustifolia Haw.
  • Aloe bolusii Baker
  • Aloe perfoliata var. africana (Mill.) Aiton
  • Aloe pseudoafricana Salm-Dyck
  • Pachidendron africanum (Mill.) Haw.
  • Pachidendron angustifolium (Haw.) Haw.

Die plant word 2,0 m hoog en blom van Julie tot September. Die blare is dig en word tot 65 cm lank, buig afwaarts, is grysgroen van kleur en daar is tandjies op die blaarrande. Die buisvormige blomme word tot 55 cm lank. Die saadjies het vlerkies en word deur die wind versprei. Die aalwyn is ook geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.2.

In Engels staan dit as die Uitenhage aloe bekend.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Uitenhaagaalwyn GaleryUitenhaagaalwyn Sien ookUitenhaagaalwyn VerwysingsUitenhaagaalwyn BronneUitenhaagaalwyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marga van RooyLys van Afrikaanse skrywersRugbywêreldbeker 1991Madison IvyOssewaJohannes VermeerPaulus van TarsusLibiëFridtjof NansenWayde van NiekerkGeografie van Suid-AfrikaJannie du ToitAardbewingMangelBakterieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSkoenlapperPerdNierversakingLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsKommunikasieGrysstofAgter Elke ManLiefdeDundermKoningAswoensdagKadmiumHelm (geboorte)TandbederfKatBoeberBloeddrukNazi-saluutPersUniversiteit StellenboschCyril RamaphosaKoorsblaarWoordLeeuLetterlike en figuurlike taalgebruikJoodse kalenderTongaanse nasionale rugbyspanGewone tarentaalVrouSelfieMieliestronkAsiëAkkedisKoedoeDikdermVolkekundeWaverByvoeglike naamwoordChristeneKlimaatGeboorteHematuriePaasfeesLys van bekende Suid-AfrikanersLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWiki CommonsPG du PlessisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Tropiese huisgeitjieArmand AucampAnette EngelbrechtJudaïsmeHennie MaasEierleierRenier van RooyenKanker🡆 More