Ubuntu Party

Die Ubuntu Party is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat gestig is deur die skrywer en liedjieskrywer Michael Tellinger. Die party is gebaseer op die beginsels van Ubuntu.

Die party het homself ten doel gestel werkloosheid heeltemal uit te wis deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank te sluit en dit te vervang dit met 'n Volksbank wat rente-vrye lenings sal verstrek en die bou van massiewe openbare werke sal finansier. Ook wil die party elektrisiteit van Eskom gratis maak. Volgens die party is dit onregverdig om te betaal vir elektrisiteit. Aangesien die staat Eskom besit, word dit volgens die Ubuntu Party deur die mense van Suid-Afrika besit. Hulle is ook van plan geheel ontslae te raak van die owerheidsdienste.

Ubuntu Party
Ubuntu
Leier Michael Tellinger
Slagspreuk Eenheid en hoër bewussyn vir 'n nuwe wêreld
Gestig 2014
Saamgesmelt met Afskaffing van Inkomstebelasting en Rente Party
Webblad ubuntuparty.org.za

Die party het op nasionale vlak deelgeneem aan die algemene verkiesing van 2014. Die tweede op die lys van kandidate was Stephen Goodson, wat ook die leier is van die Afskaffing van Inkomstebelasting en -Rente Party en 'n voormalige direkteur van die Suid-Afrikaanse Reserwe Bank is. Goodson is omstrede vir sy Holocaust-ontkenning.

Verkiesingsuitslae

Nasionale verkiesings

Verkiesing Stemme % Setels
2014 8,234 0.04% 0

Munisipale verkiesings

Verkiesing Stemme %
2016 2,752 0.01%

Verwysings

Tags:

Ubuntu Party VerkiesingsuitslaeUbuntu Party VerwysingsUbuntu PartyEskomMichael TellingerPolitieke partySuid-AfrikaSuid-Afrikaanse ReserwebankUbuntu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IngenieursweseProstaatkankerSan FranciscoQuebecJapanOnderhandelinge om apartheid te beëindigSelfieGipsKoorsKwikRassismeMynbouEkosisteemekologieByDemi Lee MooreEnsiklopedieVeelrassige pornografieRodiumLys van Griekse mitologiese figureHomofoonBruin menseRenteHartversakingSann de LangeGeweldDaggaVryheid van spraakTrappe van vergelykingVioolVideoBoelieryGoud2024SeksposisieAkker van der MerweRenosterPreseminale vloeistofMobutu Sese SekoDigvormAardverwarmingRugbyDemokrasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SpaansAustraliëBreinvliesontstekingCyril RamaphosaLys van Afrikaanse skrywersLys van Islamitiese feeste en herdenkingsWinterDirekte en Indirekte redeKitaarMuisvoëlWillie JoubertSuid-Afrikaanse GrensoorlogPornografiese akteurProvinsies van Suid-AfrikaSeptimius PicturesSkisofrenieRMS TitanicWolfJoe NiemandPlae van EgipteAfrican Movement CongressDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKriekTamatieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Mahatma GandhiKwadraatEuropaHondAfrikaanse TaalmonumentWerwelkolomMetafoorMiddelmisbruikDrinkwatervoorsiening🡆 More