Uss Nautilus

Die USS Nautilus is die eerste kernaangedrewe duikboot en vaartuig wat ooit gebou is en het aan die Amerikaanse Vloot behoort.

USS Nautilus
Uss Nautilus
kern-aangedrewe duikboot
Vaartuig klasgeen waardeWysig
GebruikOorlogsskipWysig
Kort naamNautilusWysig
Vernoem naUSS NautilusWysig
LandVerenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidGrotonWysig
Geografiese liggingWysig
NAVO-kodenaamNautilusWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerGeneral DynamicsWysig
Ligging van vervaardigingGeneral Dynamics Electric BoatWysig
Openingsdatum21 Januarie 1954Wysig
ErfenisbenamingNational Historic Landmark, National Register of Historic Places listed placeWysig
Teken nommerSSN-571Wysig

Die Nautilus was 'n konvensionele duikboot wat toegerus was met 'n kernaangedrewe enjin. Die Nautilus-projek is gedurende die 1952-begrotingsjaar deur die Amerikaanse Kongres goedgekeur.

Uss Nautilus
Nautilus verlaat Groton op 8 Mei 2002, op pad na Vlootduikbootbasis New London na sy uitdiensstelling.

Tegniese besonderhede

Die duikboot het 3 764 ton water verplaas op die oppervlakte en 4 040 ton onder die water. Dit was 97,4 m lank, 8,4 m op sy wydste met 'n diepgang van 6,7 m. Dit was toegerus met ses 21-duim torpedobuise in die boeg. Energie is verskaf deur een S2W-reaktor wat twee Westinghouse-stoomturbines aangedryf het. Die turbines het 15 000 dryfasperdekrag aan twee skroewe gelewer, wat 'n onderwatersnelheid van 28 knope verseker het.

Reaktor

Die aanvanklike ontwerp vir kernaangedrewe duikbootenjins is gedurende 1948 deur Argonne National Laboratory begin en is deur Bettis Atomic Power Laboratory by Westinghouse voortgesit. Dit het gelei tot die lewering van die Duikboot Termiese Reaktor wat bekend gestaan het as S2W. Die reaktor het hoëdrukwaterverkoelingsmetodes gebruik. Dié ontwerp het vir die volgende dekade die basis van kernaangedrewe duikbote in die Amerikaanse Vloot gevorm.

Ontwerp

Die duikboot se ontwerp is gebaseer op die Duitse Tipe XXI-duikboot van die Tweede Wêreldoorlog. Die ontwerp verseker hoë werkverrigting onderwater maar ten koste van spoed en beweeglikheid.

Geskiedenis

Die duikboot is te water gelaat op 21 Januarie 1954 en in diens gestel op 17 Januarie 1955. Teen Augustus 1958 was daar genoeg vertroue in sy werkverrigting en die duikboot vaar suksesvol onderdeur die Noordpool op 3 Augustus.

Bron

  • The Encyclopedia of Sea Warfare. Spring Books. 1975. ISBN 0-600-33111-3
  • The US Warmachine. Salamander Books. 1979. ISBN O-86101-016-7

Sien ook

Tags:

Uss Nautilus Tegniese besonderhedeUss Nautilus ReaktorUss Nautilus OntwerpUss Nautilus GeskiedenisUss Nautilus BronUss Nautilus Sien ookUss Nautilus1952Amerikaanse VlootDuikbootKernaandrywing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Arabies-Israeliese konflikLeonardo da VinciWaterbesoedelingVeelvoudige sinRenteLeestekenTrigeminale neuralgieStadBynierSuiwelprodukGoogle TranslateLys van Afrikaanse televisiereekseVoedselkettingVincent van GoghNasiebouRassisme in AfrikaViëtnamBTWWerwelkolomJan van RiebeeckJakobGlobaliseringKolorektale kankerSinoniemGeldeenheidEkonomie van Suid-AfrikaTennisRefentse MorakeDiarreeSamestellende afleidingDemi Lee MooreWetenskaplike klassifikasieTegnologieMurunwa MakwarelaTopsy SmithC.J. LangenhovenIoonSuid-Afrikaanse randWisselkoersTafelsoutLys van Afrikaanse rolprenteLyfstraf in skoleChroniese siekteGesonde dieetSeisoenApartheidTienerSeksualiteitKunsmatige algemene intelligensieKindersiektesBosluisbytkoorsByProvinsies van Suid-AfrikaMidde-OosteFinale OplossingSonnestelselNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTierLetterlike en figuurlike taalgebruikInligtingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysMensVoortrekkermonumentNamakwalandWitbankLCleopatra VIIToekoms van die AardeAfro-AmerikanersPampoentjiesLys van bekende Suid-AfrikanersNasionale VrouedagAfrikanernasionalismeCovid-19-pandemie🡆 More