Cv-66 Uss America

Die USS America (CV-66) was 'n vliegdekskip van die Amerikaanse Vloot.

USS America (CV-66)
Cv-66 Uss America
supercarrier
Vaartuig klasKitty Hawk-class aircraft carrierWysig
Vernoem naVerenigde StateWysig
Geografiese liggingWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerNewport News ShipbuildingWysig
Ligging van vervaardigingNewport NewsWysig
Openingsdatum1 Februarie 1964Wysig
TuishaweNaval Station NorfolkWysig
VlagstaatVerenigde StateWysig
RoepseinNUSAWysig
Teken nommerCV-66Wysig

Dit was die derde en laaste skip van die drieledige Kitty Hawk-klas en was die eerste van die drie wat uit diens gestel is. Die skip het van 1965 tot 1996 gedien.

Geskiedenis

Cv-66 Uss America 
USS America (CV-66) vaar in die Indiese Oseaan, 1983

Die USS America was een van die vliegdekskepe wat oorspronklik in die kernaangedrewe Enterprise-klas gebou sou word. Die koste van die bou van sy vlagskip, die USS Enterprise, het egter hoog geloop, en die skip is saam met vyf ander gekanselleer. Die America is toe in die Kitty Hawk-klas bestel met konvensionele stoomturbines as aandrywing. Die kiel is in 1961 neergelê. Die skip is drie jaar later te water gelaat, en in 1965 in diens van die Amerikaanse Vloot gestel. Op 5 April dieselde jaar is die eerste vliegtuig vanaf die skip gelanseer.

Operasionele diens

Die USS America was betrokke in die volgende dekades by die Viëtnamoorlog, die konflik met Libië in 1986, die Eerste Golfoorlog en die oorlog in Bosnië en Herzegowina in die middel-1990s. Die America is in 1996 uit diens onttrek ná besnoeiings aan die einde van die Koue Oorlog. Op 14 Mei 2005 is dit doelbewus tydens aanvalsoefeninge gesink. Dit lê nou onder in die Atlantiese Oseaan, ongeveer 450 kilometer van die kus van Virginië.

Tags:

19651996Amerikaanse VlootVliegdekskip

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynSkaapRenaissanceGroot TrekGesondheidKolonoskopieBeesvleisSonnetDie GeloftePornografieWerkloosheidCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBewussynAngssteuringKalsiumOudtshoornVlinderSeksuele penetrasieMenseregtedagKhoikhoiVleilandNasionalismeFotoBorsteBloedsomloopstelselAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGlobaliseringHindoeïsmeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereNatriumsulfietMaselsNavorsingPlae van EgipteSeptimius AwardsTafelsoutHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDansGianna MichaelsWaarheid-en-versoeningskommissieGeldTuberkuloseMigrasie van voëlsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ChristendomGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogVoorsetselBysteekMiskruierHector PietersonSoogdierKunselementeSaartjie BaartmanBoerboelKoperKatDolfynSeilvaartEmfiseemGalileo GalileiLys van Afrika-landeAsemhalingLimpopo (rivier)SeisoenKookpuntBreinkaartDistrik SesAfrikaansRoofdierMurunwa MakwarelaWolkSlangKewerOseaanbesoedeling🡆 More