Unicef: Ontwikkelingsbeleid organisasie van die VN

UNICEF (Engels vir: United Nations Children's Fund) is 'n internasionale organisasie binne die Verenigde Nasies wat op 11 Desember 1946 gestig is om bystand aan kinders te verleen in lande wat deur die Tweede Wêreldoorlog verwoes is.

Unicef: Ontwikkelingsbeleid organisasie van die VN
UNICEF se kenteken
Unicef: Ontwikkelingsbeleid organisasie van die VN
'n UNICEF-tent wat humanitêre dienste in Soedan lewer.

UNICEF se hoofkantoor is in New York in die Verenigde State van Amerika geleë. Hulle ontvang geldelike bydraes van verskeie regerings en privaatpersone van dwarsoor die wêreld. UNICEF het in 1965 die Nobelprys vir Vrede ontvang. Die Poolse dokter Ludwik Rajchman word beskou as die stigter van UNICEF en dien as sy eerste voorsitter in 1946.

UNICEF maak staat op bydraes van regerings en private skenkers.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelsTweede WêreldoorlogVerenigde Nasies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van Cuito CuanavaleSeisoenAngssteuringKaapstadse waterkrisis 2015-2018YsbeerDeelwoordStikstofToestand van materieChristendomOopbroninhoudMeervoudSlag van BloedrivierBerghaanMantisLys van bekende Suid-AfrikanersKatjieLys van Afrikaanse skrywersPretoriaGroot DepressieMierPoesKlimaatveranderingJo BlackAdolf HitlerUitwerking van klimaatsveranderingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMetafoorBosluisbytkoorsPlantNelson MandelaTydVoortrekkermonumentLondenSkaakXenofobie in Suid-AfrikaMonopolyNamibwoestynByHartGriekwa-AfrikaansVoorsetselMaselsKarooDie ontstaan van die dramaAngolaMuskietSelfmoordMahatma GandhiTweede VryheidsoorlogMorfeemWater (molekuul)AfrikanernasionalismeJakkalsHoofstadOranjerivierSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieMaroela MediaStaalLieweheersbesieLimpopo (rivier)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaKlankLionel MessiKookpuntKangaroeTegnologieNatriumsulfietVlekvrye staalBloedvergiftigingAlkoholismePikkewynHoopBysteekRenosterMiddeloorontsteking🡆 More