Ugc 4881

UGC 4881 of Arp 55 is twee interaktiewe sterrestelsels sowat 500 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Rooikat.

Die stelsels is waarskynlik halfpad deur hul samesmeltingsproses – hul kerns is steeds geskei, maar hul skywe oorvleuel.

UGC 4881
’n Hubble-foto van UGC 4881 (in die middel); links onder is die stelsels PGC 82353 en PGC 2242096.
’n Hubble-foto van UGC 4881 (in die middel); links onder is die stelsels PGC 82353 en PGC 2242096.
Soort stelsel Interaktiewe sterrestelsels
Sterrebeeld Rooikat
Tipe LINER; LIRG HII
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 09h 15m 55.54s
Deklinasie +44° 19′ 58.2″
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 527 ± 37
Rooiverskuiwing  0,03930 ± 0,00038
Ander name Arp 55, IRAS 09126+4432, MCG +8-17-65, PGC 26132, CGCG 238-25, VV 155
Lugkoördinate
09h 15m 55.54s, +44° 19′ 58.2″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

’n Supernova is in 1999 in die stelsel ontdek en sterrekundiges glo ’n groot mate van stervorming het pas begin. Die stelsel het ’n gekrulde stert met talle sterreswerms.

Verwysings

Eksterne skakels

Ugc 4881     Arp 51  •  Arp 52  •  Arp 53  •  Arp 54  •  Arp 55  •  Arp 56  •  Arp 57  •  Arp 58  •  Arp 59   

Tags:

AardeInteraktiewe sterrestelselLigjareRooikat (sterrebeeld)Sterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënVersoeningsdagResensiePampoentjiesSkisofrenieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMusiekMonumentSuid-Afrika-WetEk is 'n Afrikaan (toespraak)NetbalGezina, PretoriaDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Weer (meteorologie)AfrikaWolfTierSomerRasionale getalViëtnamoorlogHerfsVolstruisOm-te-infinitiefkonstruksieLys van nedersettings in Suid-AfrikaOogproblemeKasterolieGrondsoorteMigrasie van voëlsAardbewingVoedingHeks van HexrivierSleutel (musiek)Gesonde dieetOorkruipersAkroniemJo BlackKunsmatige intelligensieKunsmatige algemene intelligensieNoord-KaapGeweldErfenisMiljardLys van Afrikaanse televisiereekseSenuweestelselKaapstadse waterkrisis 2015-2018GemeenskapKarooKlein-KarooMartin Luther King jr.AngssteuringFrankrykWaatlemoenApartheidPussy RiotTydAfrikaanse WikipediaDesimale breukeJan van TonderEreksieSuid-AfrikaJan van RiebeeckJaarAsiëRussiese inval in Oekraïne sedert 2022PinksterHondRob HersovSimboolWatersuiweringSuid-Afrikaanse Nasionale ParkePubiese hareNatuurKunselementeHomoniemEerste WêreldoorlogLoftus Marais🡆 More