Tzaneendam

Die Tzaneendam (voorheen bekend as die Fanie Bothadam) is geleë in die Groot-Letabarivier, Limpopo, Suid-Afrika en is in 1977 gebou.

Die wal is 50 m hoog, die bakmaat is 157 miljoen m³ en die oppervlakte 11 636 000 m². Hierdie dam lewer water aan Polokwane en Tzaneen, en lewer besproeiingswater aan die Letabavallei.

Tzaneendam
Tzaneendam
Amptelike naam Tzaneendam
Vorige naam Fanie Bothadam
Ligging Tzaneen, Limpopo
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 23°47′37″S 30°9′48″O / 23.79361°S 30.16333°O / -23.79361; 30.16333 30°9′48″O / 23.79361°S 30.16333°O / -23.79361; 30.16333
Dam in Groot-Letabarivier
Doel Besproeiing en huishoudelik
Openingsdatum 1977
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 50 m
Lengte van wal 1140 m
Bakmaat 157 miljoen m3
Reservoir Tzaneendam-reservoir
Damoppervlak 116 ha

Die dam was vernoem na die Minister van Waterwese en Bosbou, Fanie Botha, in die vorige politieke bedeling.

Sien ook

Verwysings


Tags:

1977Groot-LetabarivierLimpopo (provinsie)PolokwaneSuid-AfrikaTzaneen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OogproblemeEkonomieDesimale breukeMigrasie van voëlsWater (molekuul)HibernasieTropiese sikloonVoedselkettingVerenigde KoninkrykWaterbesparing in Suid-AfrikaSwartkwasmuishondTatoeëermerkKasterolieWapen van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseGeldLiewe HeksieBeaufortskaalNarsismeVlekvrye staalPussy RiotSkilpadVerkleinwoordJavaScriptSamestellingKapitalismeHeuningbyWerkloosheidJeugdagBoomslangVoorsetselGewasboerdery in Suid-AfrikaVingerseksWoudGalileo GalileiMark (ekonomie)Wikimedia-stigtingNoag se arkMuishondNag van die lang messeInstagramAfrikanerweerstandsbewegingMiljardGoudkus (streek)Wetenskaplike klassifikasieD.J. OppermanProstaatkankerAfvalbestuurSelakantInsekGestremdheidJacques LootsSoweto-opstandEkologieFrederik Willem de KlerkLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVerbondsarkMane van GalileiBorskankerKaapse VlakteSan Andreas-breukKunsAardbewingSatellietNetbalGroot GatOu Apostoliese KerkIdioomRumatiekVoortrekkermonumentKlereGeweldWetenskapRenaissanceSmaakHondeklipbaai🡆 More