Tweestreepanemoonvis

Die Tweestreepanemoonvis (Amphiprion allardi) is 'n vis wat hoofsaaklik aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Twobar anemonefish.

Tweestreepanemoonvis
Tweestreepanemoonvis
Amphiprion allardi in Aquarium Finisterrae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Amphiprion
Spesie:
A. allardi
Binomiale naam
Amphiprion allardi
Klausewitz, 1970

Voorkoms

Die tweestreepanemoon word tot 15 cm lank en kom in koraalriwwe voor. Die vis het 'n opvallende bruinswart lyf met oranjegeel vinne en twee wit tot blou vertikale strepe. Dit is 'n gewilde akwariumvis.

Die vis het 'n simbiotiese verhouding met die groot seeanemoon wat beide bevoordeel. Die giftige tentakels van die anemoon beskerm die vis teen roofvisse; op sy beurt kry die anemoon afvalkos van die tweestreepanemoon. Die vis kan ook van geslag verander; dus is dit 'n hermafrodiet.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Tweestreepanemoonvis VoorkomsTweestreepanemoonvis Sien ookTweestreepanemoonvis BronneTweestreepanemoonvis Eksterne skakelTweestreepanemoonvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos du PlessisGlasGasTandbederfDiarreeKolonisasieHartversakingWikimedia-stigtingDolfynKaliumKompasNag van die lang messeLys van Afrikaanse digtersNuwe TestamentMetaalJagluiperdDataverwerkingYouTubeKasterolieKartografieVoegwoordJodeSuid-EuropaGewone breukeVormEugenetikaSinoniemArmoedeKlimaatsverandering in AfrikaSeksEkonomieAntisemitismeXenofobie in Suid-AfrikaOutismeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsToerismeGalileo GalileiOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van politieke partye in Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingNederduitsch Hervormde KerkLys van Suid-Afrikaanse digtersLys van bekende Suid-AfrikanersGamelanBreinSwawelMusieksimboleOntdekking van goud in Suid-AfrikaVolstruisHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSomerCristiano RonaldoPapegaaieGemeenskapsorganisasieGeweldRobbeneilandGeboorteManie LibbokSlangJeugdagKuberkrakerErfenisDistrik SesHeuningKarooWiskundige terminologieDricus du PlessisHeupAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Afrikaanse rolprenteHemelvaartsdagOu Apostoliese KerkWeer (meteorologie)Heuningby🡆 More