Tweestreep-Piesangvis: Visspesie

Die Tweestreep-piesangvis (Pterocaesio marri) is 'n piesangvis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan.

In Engels staan die vis bekend as die twinstripe fusilier.

Tweestreep-piesangvis
Tweestreep-Piesangvis: Identifikasie, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pterocaesio
Spesie:
P. marri
Binomiale naam
Pterocaesio marri
Schultz, 1953

Identifikasie

Die vis word tot 32 cm lank. Dit is silwerblou met twee nou, geel strepe op die boonste gedeelte van die lyf; die strepe strek vanaf die kop to by die stert se basis. Die onderste streep is feitlik op die sylyn. Die stertvin se punte is swart.

Die vis leef in groot skole saam oor en tussen koraalriwwe in water wat vyf tot 35 m diep is. Hulle vreet Soöplankton. Die vis is redelik volop.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Tweestreep-Piesangvis IdentifikasieTweestreep-Piesangvis Sien ookTweestreep-Piesangvis BronTweestreep-Piesangvis Eksterne skakelTweestreep-Piesangvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carles PuigdemontChristendomSkildklierNag van die lang messeUnie van Suid-AfrikaBeaufortskaalLys van Afrikaanse televisiereekseLoftus MaraisMonumentKonsentrasiekampLeierHorlosieSmaakUitwerking van klimaatsveranderingVoedselkettingPlantluisLeeudoringstad-spoorwegrampVerkleurmannetjieNarsismeSuikersiekteAfleiding (taalkunde)Leah van NiekerkSpreeuSelfstandige naamwoordAssonansieAntisemitismeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKlein-KarooKlankBeeldspraakWetenskapDiarreeAfkortingArmoedeverligtingHomofoonNicole StraussVraag en aanbodDirekte en Indirekte redeToekoms van die AardeKonsonantKriekLenteRelatiwiteitsteorieVlagterminologieBoomslangWapen van Suid-AfrikaOos-KaapGoogleWaatlemoenTamatieMonopolieJudaïsmeLugbesoedelingMarie AntoinetteArabies-Israeliese konflikDriedimensioneelNederlandsYsterSirkelSelBestuiwingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTuberkuloseNatuurlike hulpbronDemokrasieMeningsverskil oor aardverwarmingViëtnamoorlogDaggaNierAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWerkloosheidBloeddrukVierkantswortel🡆 More