Tweesaal-Bokvis

Die Tweesaal-bokvis (Parupeneus trifasciatus) is 'n vis wat in die Indiese Oseaan, Oman en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Two-saddle goatfish.

Tweesaal-bokvis
Tweesaal-Bokvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Parupeneus
Spesie:
P. trifasciatus
Binomiale naam
Parupeneus trifasciatus
(Lacepède, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 30 cm lank. Die vis se kleur wissel van geelgrys tot dofrooi en daar is twee breë, swart vertikale strepe oor die lyf net onder die dorsale vinne. Hulle leef in rotskusareas en aflandige koraalriwwe in water wat tot 80 m diep is.

Die vis is gewoonlik 'n alleenloper maar kom ook in pare voor. Hulle verkies sanderige en rommelareas aangrensend aan die rif en vreet bodemskaaldiere, wurms en slakke.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Tweesaal-Bokvis IdentifikasieTweesaal-Bokvis Sien ookTweesaal-Bokvis Eksterne skakelTweesaal-Bokvis BronTweesaal-Bokvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onse VaderGeografie van Suid-AfrikaLBesoedelingKameelMalariaAtoomGeskiedenis van Suid-AfrikaViëtnamoorlogPornografieBloedsomloopstelselKasteroliePersoon (taalkunde)Nag van die lang messeKoppeltekenRobbeneilandEkonomieMaagBorskankerRenaissanceSatellietOnderhandelinge om apartheid te beëindigPieter PieterseTafelbergWitrenosterFossielbrandstofMorfologie (taalkunde)VersamelnaamGesondheidHemelvaartsdagWiki CommonsSonnestelselTermietLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSpringbokkeJan van RiebeeckErns GrundlingWet op NaturellengrondCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDesmond TutuSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVraag en aanbodKoolstofRymAntjie KrogSwartbewussynsbewegingKlein-KarooSuider-AfrikaBestuiwingHartseerSoweto-opstandKunsmatige intelligensieEkonomie van Suid-AfrikaToekoms van die AardeLys van Afrikaanse televisiereekseHartFacebookKongo-krisisIndiëOos-KaapDoc ImmelmanGroepsdrukAardverwarmingGrondwet van Suid-AfrikaStam (taalkunde)OrtopedieLieweheersbesieGemeenskapsorganisasieGordelroosHorlosieVarkWinnie Madikizela-MandelaPeter Snyders🡆 More