Tweeriviere

Tweeriviere is 'n gehug in die Langkloof, aan die R62-roete, 3 km oos van Joubertina en 177 km van Gqeberha.

Tweeriviere
Nedersetting
Tweeriviere is in Oos-Kaap
Tweeriviere
Tweeriviere
Tweeriviere Tweeriviere se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°49′44″S 23°52′52″O / 33.82889°S 23.88111°O / -33.82889; 23.88111 23°52′52″O / 33.82889°S 23.88111°O / -33.82889; 23.88111
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKou-Kamma
Oppervlak
 • Totaal2,72 km2 (1,05 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal485
 • Digtheid178/km2 (460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.0%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense70.3%
 • Swart mense27.4%
 • Ander1.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 77.9%
 • Engels 8.5%
 • Xhosa 6.8%
 • Tswana 2.1%
 • Ander 4.8%
Poskode (strate)
6411
Poskode (posbusse)
6411
Skakelkode042

Die gelyknamige rivier ontspring in die Tsitsikammaberge ten suide en suidooste van die dorpie en loop in die Kougarivier in.

Die konsentrasie van die huise skep die indruk van 'n dorp. Alhoewel Jacobus Scheepers in 1765 die grond as leningsplaas ontvang het, het Tweeriviere die tradisionele tuiste van die Olivierfamilie geword.

Sien ook

Verwysings

Tags:

GqeberhaJoubertinaLangkloofR62 (Suid-Afrika)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierKookpuntPampoentjiesSpierYsterSeksPriemgetalDepressie (gemoedstoestand)HerfsAnale seksKlein-KarooSeisoenNic de JagerClanwilliam-sandvisKriekMaanGeprosesseerde kosVryheidsdagKlimaatveranderingSimon PetrusChloorDirekte en Indirekte redeGroot vyfKwaZulu-NatalAlliterasieDeelteken en umlautNG gemeente JansenvilleFanie ViljoenWet op Bantoe-onderwysKlimaatsverandering in AfrikaEskomGroot TrekGriepPapierLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaCalviniaOorstromingWaterpokkiesInligtingKatoenLuiperdRobert SobukweKThabo MbekiJohannes HahnBreinvliesontstekingSpinnekopPlastiekEtniese groepDaggaOmtrek, oppervlakte en volumeWayde van NiekerkMisdaadBreingewasWiki CommonsMeningsverskil oor aardverwarmingOlifantVormWetenskaplike metodeAborsieMIVArmoedeverligtingSpringbokkeWoordsoortPeriodieke tabelPrimêre sektor van die ekonomieBoomPikkewynKoperUitwerking van klimaatsveranderingWinterGeskiedenis van AfrikaansAtoomHoofkarakterSeptimius AwardsBiologie🡆 More