Tweeling, Vrystaat

Die dorp Tweeling in die Oos-Vrystaat is tussen Reitz en Frankfort in die Riemland geleë.

Die dorp se swart woonbuurt Mafahlaneng, beteken insgelyk "plek van die tweeling". Tweeling is in 1918 gestig op die plase Tweelingspruit en Tweelingkop, en die dorp se naam verwys na twee eenderse koppies in die area. Naby die dorp is die historiese Geloftefeesterrein. Die NG-gemeente het in 1926 van drie aanliggende gemeentes afgestig.

Tweeling
Tweeling, Vrystaat
Tweeling is in Vrystaat
Tweeling
Tweeling
Tweeling, Vrystaat Tweeling se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°33′S 28°31′O / 27.550°S 28.517°O / -27.550; 28.517 28°31′O / 27.550°S 28.517°O / -27.550; 28.517
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMafube
Stigting1918
Oppervlak
 • Totaal2,83 km2 (1,09 vk. myl)
Hoogte
1 600 m (5 200 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal821
 • Digtheid290/km2 (800/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3,8%
 • Indiërs/Asiërs0,4%
 • Bruin mense1,7%
 • Swart mense93,9%
 • Ander0,1%
Taal (2011)
 • Suid-Sotho45,2%
 • Afrikaans36,1%
 • Zoeloe8,9%
 • Engels5,0%
 • Ander4,8%
Poskode (strate)
9820
Poskode (posbusse)
9820
Skakelkode058

Omgewing

Die Liebenbergsvleirivier wat by tye water vanaf die Lesotho-Hoogland-waterprojek na die Vaaldam herlei, loop naby die dorp verby. Tweeling is die halfpadmerk in die jaarlikse Liebensbergvlei-kanomaraton. Die wedvaart van twee dae begin naby Reitz, en die eerste dagskof eindig 33 km stroomaf te Zorgvlietplaas, naby Tweeling. Die tweede skof begin te Bruinswickplaas noord van die dorp en eindig in Frankfort.

Boorlinge

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Tweeling, Vrystaat OmgewingTweeling, Vrystaat BoorlingeTweeling, Vrystaat FotogaleryTweeling, Vrystaat Sien ookTweeling, Vrystaat VerwysingsTweeling, Vrystaat BronTweeling, Vrystaat Eksterne skakelsTweeling, Vrystaat1918FrankfortNG gemeente TweelingOos-VrystaatReitzRiemland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GesondheidStam (taalkunde)WaterAtoomKlimaatsverandering in AfrikaMassaGeskiedenis van AfrikaansIndiëNagmaalFranse RewolusieSkooluniformGrondwet van Suid-AfrikaHeuningKoperSportAfrikanersDemografie van Suid-AfrikaRumatoïede artritisPad na jou hartOntdekking van goud in Suid-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaVoornaamwoordHemelvaartWayde van NiekerkBorsGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaFrederik Willem de KlerkDie ontstaan van die dramaGeskiedenis van Suid-AfrikaKatKE-posPeter SnydersGregoriaanse kalenderKasterolieSowjetunieRenaissanceMuskeljaatkatDigvormFacebookRubik se kubusOlimpiese SpeleMieliestronkHokkieKewerKostuumsJacques LootsHemelvaartsdagLewerPerdGeldWeskusSeksuele penetrasieBek-en-klouseerBynierSeekoeiBewussynKarakteriseringAppel (sanger)Arthur GrumiauxPrimêre sektor van die ekonomieOu Apostoliese KerkFrankrykHartaanvalLys van visseAardedagBoomNatuurrampHomofoonVoortrekkersVliegtuigLiewe HeksieInfeksieRoofvoël🡆 More