Tweekol-Snapper

Die Tweekol-snapper (Lutjanus bohar) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban.

In Engels staan die vis bekend as die Twinspot snapper.

Tweekol-snapper
Tweekol-Snapper
Tweekol-Snapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Lutjanus

Spesie:
L. bohar
Binomiale naam
Lutjanus bohar
(Forsskål, 1775)
Sinonieme
  • Diacope labuan (Montrouzier, 1857)

Voorkoms

Die vis is donkerbruin aan die rugkant en rooierig op die sye. Daar is 'n wit kol op die skubbe wat wit lyne vorm. Die onvolwasse visse en jong volwassenes het twee wit kolle op die lyf, een op die lyf net onder die middel van die dorsalevin en die ander op die lyf agter die dorsale vin. Die dorsale-, anale- en bekkenvinne is donkerder van kleur met wit rante aan die voorkant. Die vis word tot 90 cm lank en weeg dan 13 kg.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat tot 70 m diep is. Hulle vreet hoofsaaklik ander vis en kan dus ook ciguatera vergiftiging veroorsaak. Hulle vreet ook skaaldiere.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Tweekol-Snapper VoorkomsTweekol-Snapper HabitatTweekol-Snapper Sien ookTweekol-Snapper BronTweekol-Snapper VerwysingsTweekol-Snapper Eksterne skakelTweekol-Snapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoomslangAfro-AmerikanersVraag en aanbodBiodiversiteitVratSikloonRooibokLeierEkologieWaterbesoedelingJavaScriptSwawelBosvarkMaanHemelvaartsdagLewerSeevlakVroueregteDurbanWillie JoubertLodewyk XVI van FrankrykKnieAkroniemLys van kleureHerfsMiddelmisbruikAfrikaanse TaalmonumentElon MuskKlimaatsverandering in AfrikaSinoniemTreinVryheidsmanifesIngrid JonkerAtletiekMieliestronkEugenetikaGroepsdrukWaterKriekAtoomSokkerGeslagsgelykheidMosambiekTsoenamiWikimedia-stigtingHorlosieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRumatiekLettergreepWêreldwye webKinderregteRymNierversakingSwaelSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaMarie AntoinetteFeminismeLys van elemente volgens simboolMaroela MediaNarsistiese persoonlikheidsteuringKewerNasionale PartyEjakulasieMigrasie van voëlsJeugdagFranse RewolusieWolfTransatlantiese slawehandelInfeksieSkrywerVarkWoordOrtopedieKalenderKaapse florarykGezina, Pretoria🡆 More