Tweekol-Lipvis

Die Tweekol-lipvis (Oxycheilinus bimaculatus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van kwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Two-spot wrasse.

Tweekol-lipvis
Tweekol-Lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Oxychielinus
Spesie:
O. bimaculatus
Binomiale naam
Oxycheilinus bimaculatus
(Valenciennes, 1840)
Sinonieme
  • Cheilinus bimaculatus

Identifikasie

Die vis word tot 45 cm lank en is een van die kleiner visse in die genus. Die kleur skema kan varieer. Dit kan van rooibruin tot groenbruin wees. Die keel en onderkant is altyd ligter. Die stertvin het 'n ongewone vorm; die boonste en middelste stekels van die vin is langer wat die vin 'n verwaarloosde voorkoms gee. Die onvolwasse visse het 'n geronde stert. Ouer volwasse visse het dikwels 'n breë, donker horisontale streep op die sye wat in vlekke opbreek. Alle visse het groenerige strepe op die kop en by party straal dit uit van die oë.

Hulle leef in rotskus areas en ook aflandige riwwe in water wat 2 tot 50m diep is. Die visse is alleenlopers of kom in pare voor. Hulle is sku en skuil agter seegras of digte alge groei, waar hulle goed gekamoefleer is. Die vis vreet bodem ongewerweldes. Die mannetjies is hoogs territoriaal en hou 'n harm aan.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Tweekol-Lipvis IdentifikasieTweekol-Lipvis Sien ookTweekol-Lipvis Eksterne skakelTweekol-Lipvis BronTweekol-Lipvis VerwysingsTweekol-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieGasMosesVaste stofTelefoonPlastiekFinale OplossingManie LibbokWaterpokkiesSuid-EuropaSkuinsstreepDoopMonopolieGoogle MapsKrokodilHoofkarakterSuid-AfrikaKlein-KarooCorioliskragLeesTradisionele Afrika-medisyneKoorsblaarDermpoliepKrugerwildtuinTatoeëermerkKindersiektesAardverwarmingSkaapSinoniemOnderhoudVryheid van spraakRenosterVerkleinwoordVolhoubaarheidOrrel1200MagneetSkerpioenRubik se kubusKarlien van JaarsveldIronieRobert SobukweMenseregteEmo AdamsBewaringstatusReënspinnekopLandbou in Suid-AfrikaBurgerregteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureOmgewingsbeheerNatuurbewaringUniegebouDiskriminasieCleopatra VIISeksueel oordraagbare infeksieAdolf HitlerVoorvoegselBysteekLys van Suid-Afrikaanse skrywersBewussynOopbroninhoudSkaakPeter SnydersIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieKaartMenstruasieLys van elemente volgens simboolPaasfeesSpelerposisies in rugbyLeierAlliterasieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDrakensbergeNaaldekoker🡆 More