Sokker België Tweede Klasse

Die Tweede Klasse (Eerste klasse B) is die tweede sokkerafdeling in België.

Die Tweede Klasse bestaan uit twaalf klubs, wat twee keer per seisoen teen mekaar speel (een weg- en tuiswedstryd). Die kampioen promoveer na die Eerste Klasse. Via die Nacompetitie kan nog een klub hom plaas vir die Eerste Klasse. Die onderste twee spanne relegeer speel in 'n Nakompetisie teen relegasie na die Derde Klasse.

Eerste klasse B
2023–24 Eerste klasse B
Sportsoort Sokker
Gestig 1909
Vervang met Eerste klasse B
Eienaar Koninklike Belgiese Sokkervereniging
Inwydingseisoen 1909/10
Deelnemende lande Vlag van België België
Aantal spanne 12 (sedert 2022–23)
Mees onlangse kampioen KVC Westerlo (2022–23)
Verwante kompetisies Beker van België
Borg(e) Proximus

Klubs in 2023/24

  • Beerschot
  • Beveren
  • Club NXT
  • Deinze
  • Dender EH
  • Francs Borains
  • Jong Genk
  • Lierse Kempenzonen
  • Lommel
  • Oostende
  • Patro Eisden Maasmechelen
  • RFC Liège
  • RSCA Futures
  • Seraing
  • SL16 FC
  • Zulte Waregem

Tags:

BelgiëEerste klasse (sokker België)Sokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GemeenskapsorganisasieLys van myne in Suid-AfrikaPaasfeesProstaatkankerAfrikanersBlaarWetenskaplike klassifikasieBreinvliesontstekingKunsmatige intelligensieDiskriminasieEkonomiese sektorWaarheid-en-versoeningskommissieUitwerking van klimaatsveranderingDansSuid-Afrikaanse randFeminismeDemokratiese Republiek die KongoIdioomKlankverskynselsOnderwysGrondsoorteRekenaarWerkloosheidNapoleon BonaparteFilosofieGriepOntbossingBloedsomloopstelselSwartkwasmuishondD.J. OppermanAngolese BurgeroorlogKitaarWitbloedselVratSonpaneelGestremdheidGesonde dieetSelfkonsepLys van bekende Suid-AfrikanersSteve BikoSydneySikloonAkademiaBek-en-klouseerMobutu Sese SekoUKhahlamba-DrakensbergparkKoolhidraatBestuiwingSeegolfInfeksieWêreldwye webVigsVrouFinale OplossingGalileo GalileiKlimaatsverandering in Suid-AfrikaJuraAnneli van RooyenSuiwelprodukAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWet op NaturellengrondVerkragtingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAntisemitismeGeslagsgelykheidVulvaIngenieursweseEkonomieSirkelSpoorvervoer in Suid-AfrikaVoëlJudaïsmeKapitalismeJak de PriesterKnie🡆 More