Tweede Tempel

Die Tweede Tempel (Hebreeus: בֵּית־הַמִּקְדָּשׁ הַשֵּׁנִי, Beit HaMikdash HaSheni) was die Joodse heilige tempel wat tussen 516 v.C.

Tweede Tempel Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Volgens die Joodse tradisie het dit Salomo se Tempel (die Eerste Tempel) vervang wat in 586 v.C. deur die Nieu-Babiloniese Ryk vernietig is toe Jerusalem binnegeval en ’n deel van die bevolking van Juda na Babilon verban is.

Tweede Tempel
’n Model van Herodes se Tempel (’n restourasie van die Tweede Tempel) in die Israel-museum, 1966.

Geskiedenis

Die Tweede Tempel was aanvanklik ’n taamlik beskeie gebou wat deur ’n paar verbanne Joodse groepe gebou is wat van Babilon af na die Levant teruggekeer het. In die tyd van Herodes die Grote is dit egter heeltemal oorgebou en gerestoureer tot ’n groot en manjifieke struktuur. Nes die Babiloniërs die Eerste Tempel vernietig het, het die Romeine die Tweede Tempel en Jerusalem in 70 n.C. verwoes as vergelding vir die voortdurende Joodse opstande.

Volgens Joodse eskatologie sal die Tweede Tempel deur die Derde Tempel vervang word.

Eksterne skakels

Tags:

586 v.C.6de eeu v.C.70BabilonBabiloniëHebreeusJerusalemJodeJudaSalomo se TempelTempelberg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Labia (geslagsdele)GeboorteKuberkrakerYstertydperkHorlosiePeriodieke tabelNedersettingVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieClanwilliam-sandvisMuskietVierkantswortelAfrikaanse taalleerGeelsugPrimêre sektor van die ekonomiePenisHoofstadIronieGeweldBeesvleisSebraBloeddruk1200JazzChemiese elementOrrelWoordeboek van die Afrikaanse TaalAfkappingstekenAnrich HerbstWhatsAppBosluisbytkoorsVerkleurmannetjieBrendan PeyperEtniese groepRobert SobukweSarel Jacob PretoriusStadPaulus van TarsusIslamitiese StaatPuberteitMetafoorJanie du PlessisNierversakingLys van Griekse mitologiese figureKoppeltekenPretoriaMenslike skeletHandbalSoutsuurSpinnekopTekstielWitrenosterZoeloesPersSomerKoos du PlessisNag van die lang messeSowjetunieMIV/vigs in Suid-AfrikaKunstenaarIntensiewe vormReg tot ‘n gesonde omgewingBewaringstatusDiskriminasieBlack SashTatoeëermerkMosesNeonStrykysterAppel (sanger)LiesbreukPolisieKangogrotteSoortnaamMaroela MediaDriedimensioneelBevolking🡆 More