Tweebalk-Seebras

Die Tweebalk-seebras (Acanthopagrus bifasciatus) is 'n vis wat voorkom in die weste van die Indiese oseaan, die Rooisee en van Oman tot by Durban.

Hulle kom ook voor by Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as Twobar seabream.

Tweebalk-seebras
Tweebalk-Seebras
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Acanthopagrus
Spesie:
A. bifasciatus
Binomiale naam
Acanthopagrus bifasciatus
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwer met twee swart vertikale strepe oor die kop. Die volwasse vis het 'n swarterige kolletjie op elke skub. Die anale en bekken vinne is swarterig, die pektorale vinne is geel en die dorsale- en stertvinne is geel met 'n swart rand om. Die vis word sowat 50 cm lank.

Habitat

Die vis kom voor in koraalriwwe, baaie en strandmere in water van 15 – 30 m diepte. Daar is nie te veel bekend oor die vis nie. Die onvolwasse vissies is gewilde akwarium diere.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Tweebalk-Seebras VoorkomsTweebalk-Seebras HabitatTweebalk-Seebras Sien ookTweebalk-Seebras BronTweebalk-Seebras Eksterne skakelTweebalk-Seebras

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeestroomAngolaHartaanvalKunselementeErektiele disfunksieMenseregtedagEkonomieBoer (landbou)ProteaNieu-SeelandIndonesiëKomplementêre kleureBaarmoederOnderwysVerenigde KoninkrykLuiperdBloemfonteinSuid-Afrikaanse randLys van kleureMenslike skeletSkaakGautengSharpeville-slagtingBesoedelingWeervoorspellingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKapitalismeKaaps-Hollandse stylArmoedeKopieregAfleiding (taalkunde)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WitbloedselSlangWoudKoolhidraatKoue OorlogIslamSowjetunieKaapse florarykSpelerposisies in rugbyEkonomiese sektorChristendomBrugGrondwet van Suid-AfrikaVisLys van politieke partye in Suid-AfrikaRefentse MorakeWerwelkolomHemelvaartsdagSekondêre sektor van die ekonomieSwart nasionalismeNierDemokratiese Republiek die KongoStam (taalkunde)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaViëtnamoorlogLys van Suid-Afrikaanse musikanteNarsismeHoërskool Sentraal, BloemfonteinVolhoubare ontwikkelingArmoedeverligtingVraag en aanbodLika BerningToestand van materieBakterieCyril RamaphosaOorstromingDirekte en Indirekte redeSkilpadSoortnaamSatellietfotoMier🡆 More