Tutusius Umlambo

Tutusius umlambo is 'n vroeë Tetrapoda uit die Devoon (~360 miljoen jaar) wat in 2018 deur Rob Gess naby Grahamstad op die Waterloo-plaas gevind en saam met Per Ahlberg uit Swede beskryf is.

Tutusius umlambo
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Tetrapoda
Genus:
Tutusius
Binomiale naam
Tutusius umlambo
Gress en Ahlberg 2018

Etimologie

Die naam Tutusius verwys na emeritus aartsbiskop Desmond Tutu; die spesienaam umlambo is Xhosa vir rivier.

Betekenis van die vonds

Tutusius is saam met 'n ander Tetrapoda, Umzantsia amazana, gevind op 'n terrein wat opmerklik is omdat dit in die Devoontydperk op sowat 70 grade Suid, binne die Antarktiese poolsirkel, geleë was.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorhuidSelfieBateWitbloedselVergelykings (taalkunde)Cheslin KolbeAngolese BurgeroorlogDolfynKriekBestuiwingParoniemVeselAssimilasie (taalkunde)Onderwerp (taalkunde)DiarreeToerismeHemelvaartStam (taalkunde)VulkaanWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van nedersettings in Suid-AfrikaMetaalHulpwerkwoordVarkgriepNasionale VrouedagSlangDierHorlosieVierde Industriële RevolusieNatuurbewaringKaliforniëLys van Suid-Afrikaanse musikanteAfkappingstekenJames FrechevilleMassaMosesSkildklierSan FranciscoBrandmondsindroomCovid-19-pandemieEnsiklopedieSelfoongebruik tydens motorbestuur (teksboodskappe)Carles PuigdemontRussiesAborsie in Suid-AfrikaSuiwelprodukSeksOlifantShakaBevolkingKlimaatsverandering in AfrikaOrale seksSkoenlapperJapanneesPornhubVlag van Suid-AfrikaLionel PetersonNoFapAkademiaAfrikaanse TaalmonumentBipolêre gemoedsteuringWalvisAppel (sanger)FotoHidroulikaChirurgieSosiale mediaVerkleinwoordMosambiekVisSprokieGroot TrekKameelperdGautengAnneli van RooyenKokaïen🡆 More