Tutuka-Kragstasie

Tutuka-kragstasie in Mpumalanga, Suid-Afrika, is 'n steenkoolkragsentrale wat deur Eskom bedryf word.

Dit is 'n tweelingsuster van Duvha-kragstasie.

Tutuka is in Suid-Afrika
Tutuka
Tutuka
Ligging van Tutuka in Suid-Afrika.

Geskiedenis

Die eerste eenheid by Tutuka is in Junie 1985 in gebruik geneem en die laaste eenheid het in Junie 1990 krag begin lewer aan die nasionale netwerk.

Kragopwekking

Die stasie het ses 609MW-eenhede met 'n totale geïnstalleerde kapasiteit van 3 654MW met turbine- maksimum deurlopende gradering op 38,00%. Tutuka is 'n belangrike skakel in die 765kV ekstra-hoëspanning transmissiestelsel wat Mpumalanga met die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal verbind.

Korrupsie

In November 2021 is twee persone in diens van die stasie en 'n verskaffer van goedere en dienste in hegtenis geneem. Hulle is aangekla van diefstal, bedrog en korrupsie in verband met die verdwyning van onderdele. Daar is verder beweer dat vier persone 'n oliemisdaadsindikaat bedryf het wat groot hoeveelhede brandstof van die stasie gesteel het, ter waarde van honderde miljoene rande.

Koördinate

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Tutuka-Kragstasie GeskiedenisTutuka-Kragstasie KragopwekkingTutuka-Kragstasie KorrupsieTutuka-Kragstasie KoördinateTutuka-Kragstasie VerwysingsTutuka-Kragstasie Eksterne skakelsTutuka-KragstasieDuvha-kragstasieEskomMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersoeningsdagSuiwelprodukSwaelWitbloedselGewone breukeMaagsweerMenstruasieDistillasieNatuurrampRefentse MorakeSeksMuishond7de LaanDiatomiese molekuulPampoentjiesSeksuele penetrasieMonumentGetalDiarreeOopbroninhoudKongo-krisisOorkruipersTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)WoordsoortSamestellende afleidingJo BlackVaginaNatuurlike hulpbronVoorvoegselGeestesteuringMorfologie (taalkunde)Transatlantiese slawehandelPubiese hareImmunologieMediese diagnoseGroepsgebiedewetMIVSpinnekopMynbedryf van Suid-AfrikaPornografiese akteurWright-broersHeuningbyArmoedeMaroela MediaTerracottaleërTienie HollowaySamestellingDomineeE-posWolfSuikersiekteSeekatLSydneyBipolêre gemoedsteuringAardbewingReg tot ‘n gesonde omgewingAssonansieLongVoornaamwoordMeningsverskil oor aardverwarmingTegnologieBateJohannes MeintjesKaapstadse waterkrisis 2015-2018MusieksimboleVormSwart nasionalismeAnrich HerbstIndustriële RevolusieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)🡆 More