Witborsduifie

Die witborsduifie (Turtur tympanistria) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël.

Die voël hou van woud en ruigtes en kom voor in die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika. Die voël is 20 – 22 cm lank en 60 – 85 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Tambourine dove.

Witborsduifie
Witborsduifie
Witborsduifie
'n Mannetjie in Pietermaritzburg (bo), en die wyfie te Kakamega, Kenia (onder)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. tympanistria
Binomiale naam
Turtur tympanistria
(Temminck, 1809)
Witborsduifie
Witborsduifie naby Hluhluwe in KwaZulu-Natal.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RobbeneilandSendelingposisieKaliumFotosinteseBelastingBybelYsterJodeAtmosfeerAfrikaanse taalleer1913Liewe HeksieJacques LootsSokkerSublimasieSirkelVakbondMonumentDubbelpuntEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSpeelkaartDrie-eenheidSelfstandige naamwoordItaliëIndustriële RevolusieWetenskapSaartjie BaartmanMetafoorDruiweEllipstekenDierMobutu Sese SekoYstertydperkMarsBlomLys van kleureStereotipeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHartversakingWes-KaapMaatskaplike verantwoordelikheidOorkruipersAardbewingPriemgetalKlimaatsverandering in Suid-AfrikaUnie van Suid-AfrikaWynand du ToitCorioliskragAfro-AmerikanersInvloed van vigs op die ekonomieSwangerskapPseudowetenskapCristiano RonaldoKewerVolhoubare ontwikkelingPoësiePlastiekJavaScriptBrandmondsindroomBruin menseChristendomOu Apostoliese KerkEkonomiese sektorMenslike seksuele gedragKaapse florarykBreinNasiebouWolfDemokratiese AlliansiePornografiese akteurHibernasieMaroela MediaGeldAnglisismeOlimpiese SpeleAfkortingKappie (skryfteken)🡆 More