Die kanferfoelieboom (Turraea floribunda) is 'n boom wat deel is van die Meliaceae familie.
In Suid-Afrika is die spesie inheems in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. In die res van Afrika is die boom inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.
Kanferfoelieboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Meliaceae |
Genus: | Turraea |
Spesie: | T. floribunda |
Binomiale naam | |
Turraea floribunda Hochst., (1844) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 296.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Turraea floribunda, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.