Turkmeense Sosialistiese Sowjetrepubliek

Die Turkmeense Sosialistiese Sowjetrepubliek (Turkmeens: Түркменистан Совет Социалистик Республикасы, Türkmenistan Sowet Sotsialistik Respoeblikasi; Russies: Туркменская Советская Социалистическая Республика, Toerkmenskaja Sowetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika), ook genoem Turkmenistan of Turkmenië, was een van die republieke van die Sowjetunie.

Dit is aanvanklik op 7 Augustus 1921 gestig as die Turkmeense Oblast. Op 13 Mei 1925 is dit omskep in die Turkmeense SSR en het dit ’n aparte republiek van die Sowjetunie geword. In 1991 het die Turkmeense SSR onafhanklik geword en is dit hernoem tot Turkmenistan.

Turkmenistan
Туркменская Советская Социалистическая Республика
Vlag van Turkmeense SSR Wapen van Turkmeense SSR
Vlag Wapen
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie
Ligging van Turkmeense SSR
Hoofstad Asjchabat
Grootste stad Asjchabat
Amptelike tale Russies, Turkmeens
Regering
Sosialisties
Onafhanklikheid
Bestaan
Van
Tot


13 Mei 1925
12 Desember 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
488 100 km2  (4de in USSR)
Bevolking
 - 1989-skatting
 - Digtheid
 
3 522 700 (12de in USSR)
7,2 / km2
Geldeenheid roebel (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
+5 (UTC)
+5 (UTC)
Internet-TLD .su
Skakelkode +

Verwysings

Tags:

13 Mei1921192519917 AugustusRussiesSowjetunieTurkmeensTurkmenistan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

7de LaanRina HugoDemokrasieSkynprivaatnetwerkHoenderBronsSuikersiekteBestaansboerderyOlimpiese Somerspele 2012AntisemitismeMagneetMoedersdagIdioomEkonomieBeurtkragPropagandaVryheidsdagKernkragJaco JacobsDemi Lee MooreMenslike skeletMigrasie van voëlsVoornaamwoordNoord-Sotho (taal)SonKaapstadse waterkrisis 2015-2018Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeToestand van materieRoesGeskiedenis van kindermishandelingStilleweProteaLys van elemente volgens simboolDermpoliepBeroerteKonsentrasiekampLys van Kaapstad se voorstedeSeksuele penetrasieKalsiumGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogAarde se atmosfeerShakaEweknienetwerkKangaroeBeaufortskaalWiskundige terminologieAfrikaanse taalleerSean CombsGriekwa-AfrikaansPampoentjiesGianna MichaelsOos-KaapApartheidAdolf HitlerKatjieSeksualiteitSpringbokkeMuskietTarentaleTennisJavaScriptBesnydenisAfkortingGeskiedenis (vakgebied)SikloonGasNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKunsmatige algemene intelligensieMetaalGeldeenheidIsraelVrystaatCovid-19-pandemie🡆 More