Turkse Republiek Van Noord-Siprus

Die Turkse Republiek van Noord-Siprus (Turks: Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti) of kort Noord-Siprus (Kuzey Kıbrıs) is volgens internasionale reg 'n deel van Siprus.

Die de facto onafhanklike republiek word slegs deur Turkye as 'n onafhanklike land erken.

Turkse Republiek van Noord-Siprus
Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti (Turks)
Vlag van die Turkse Republiek van Noord-Siprus Wapen van die Turkse Republiek van Noord-Siprus
Vlag Wapen
Volkslied: İstiklal Marşı
(Turks vir: "Onafhanklikheidsmars")
Ligging van die Turkse Republiek van Noord-Siprus
Hoofstad Noord-Nicosia (de facto)
Nicosia (de jure)

35°11′N 33°22′O / 35.183°N 33.367°O / 35.183; 33.367

Grootste stad Noord-Nicosia (Kuzey Lefkoşa)
Amptelike tale Turks
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Ersin Tatar
Ünal Üstel
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
van Siprus
15 November 1983
net deur Turkye
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
3 355 km2  ()
1 295 myl2
2,7
Bevolking
 - 2021-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
382 836 ()
286 257
114 / km2 ()
295,3 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$4,234 miljard
$14 942

Geldeenheid Lira (Turkse Republiek Van Noord-Siprus) (TRY)
Tydsone
 - Somertyd
OET (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD .nc.tr of .ct.tr;
wye gebruik van .cc
Skakelkode +90 392
Turkse Republiek Van Noord-Siprus
Nasa-Satellietbeeld van die eiland Siprus
Turkse Republiek Van Noord-Siprus
Kaart van Noord-Siprus
Turkse Republiek Van Noord-Siprus
Kaart van die eiland Siprus
Turkse Republiek Van Noord-Siprus
Politieke kaart van die eiland Siprus

Die Turkse Republiek van Noord-Siprus bestaan sedert 1974 en op 15 November 1983 het Noord-Siprus sy onafhanklikheid verklaar. Die republiek is in die noordelike deel van Siprus geleë en die hoofstad is Noord-Nicosia (Kuzey Lefkoşa). Die Turkse Republiek van Noord-Siprus het 'n bevolking van 382 836 in 2021 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 3 355 km². Die oplossing van die Siprus-konflik is een van die voorwaardes vir die aansluiting van Turkye by die Europese Unie.

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) Allan Langdale (2012). In a Contested Realm: an Illustrated Guide to the Archaeology and Historical Architecture of Northern Cyprus. Grimsay Press. ISBN 978-1-84530-128-6.
  • (en) North Cyprus – a Pocket-Guide. Rustem Bookshop, Nicosia. 2006. ISBN 9944-968-03-X.

Eksterne skakels

Tags:

De factoInternasionale regSiprusTurksTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaatlemoenRymSeekatElandréRooibokMielieMynbouOlifantBaälBybelAfrikaKlereBlourokkeNatuurbewaringAdolf HitlerVolstruisAfrikanerweerstandsbewegingHeuningbyVarkAsemhalingPersoonlike voornaamwoordVerbondsarkArmoedeverligtingGeboorteSkilpadLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSpinnekopKommunismeSeptimius AwardsKolitisKoue OorlogTerracottaleërSkuinsstreepVigsBestuiwingBorskankerMotorvoertuigNetbalMenslike skeletVryheidsmanifesNatuurrampDriehoekPeriodieke tabelPrivaat maatskappyAnilingusLys van Suid-Afrikaanse musikanteVloeistofEmosieSkisofrenieSpreeuGriekwa-AfrikaansPseudowetenskapElon MuskSeksuele penetrasieSatellietWelwitschiaChemiese verbindingGenitale vratLys van Afrikaanse skrywersRuslandMateriaalPuberteitJaco JacobsWoordeboekMalariaMierToringDigvormRekeningkundeDoelwitSosiale mediaInentingKewerKolonoskopiePersoonlikheid🡆 More