Olyflyster

Die Olyflyster (Turdus olivaceus) is 'n algemene standvoël en hoogtetrekvoël in immergroen woud.

In die Suid- en Wes-Kaap brei die voël sy habitat uit na parke, tuine en plantasies. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 55 - 78 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive thrush.

Olyflyster
Olyflyster
Illustrasie van volwassene
Opname uit KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. olivaceus
Binomiale naam
Turdus olivaceus
Linnaeus, 1766
Olyflyster
'n Olyflyster in Plettenbergbaai, Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelvaartBloedvergiftigingBreingewasLys van bekende Suid-AfrikanersVerenigde State van AmerikaGasPlae van EgipteNommertekenLeonardo da VinciGoogle TranslateBTWGriepSelfmoordFluoorYstervarkDemokratiese Republiek die KongoSoweto-opstandLandbouWayback MachineKlimaatveranderingBloedingLionel PetersonSwemEngelsBrandmondsindroomInligtingstegnologieKolonialismeTradisionele literatuurLHamerkopIranFinansiële staatLandbou in Suid-AfrikaVrouVerkleurmannetjieTaalMenslike penisgrootteGlasSatellietAntisemitismeSteenkool in Suid-AfrikaVars waterBreinvliesontstekingKlawers (speelkaarte)Swart nasionalismeWayde van NiekerkFopnuusBeeldspraakRobbie WesselsViëtnamSinoniemRamsar-vleilande in Suid-AfrikaEwenaarKoos BekkerSebraJakkalsMolekuulWynand StrydomIvan ZimmermannIngrid JonkerOranjerivierToestand van materieTrappe van vergelykingOnomatopeeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMiddeloorontstekingJavaScriptCleopatra VIIMusieksimboleFiksieOnse VaderRekenaarNeurenberg-verhoreKongo-krisisSuid-Afrikaanse WeermagGalblaasNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More