Tuna

Tuna is die naam vir 'n verskeidenheid spesies roofvisse wat in die see voorkom, in die familie Scombridae, hoofsaaklik van die genus Thunnus.

Tunas is groot en besonder vinnige seevisse.

Tuna
Tuna
Geelvintuna, Thunnus albacares
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Scombroidei
Familie:
Genus:
South, 1845
Spesies

Verskeie – sien teks.

Die meeste hou in veral tropiese gebiede, waar hulle vlak onder die oppervlak hul voedsel verkry. Tunas behoort tot die orde Perciformes, die suborde Scombroidei en is saam met die makriele lede van die familie Scombridae. Die tunas is groot visse en sommige kan tot 3,3 m lank word, met 'n massa van tot 800 kg.

Die diere trek baie rond, maar hulle hou gewoonlik naby die oppervlak of in kuswaters, waar hulle hoofsaaklik vis, skaaldiere, seekatte en ander diere eet. Die visse kan tot selfs 75 km/h swem, want hul liggame is uiters vaartbelyn, terwyl die romp en vinne sterk gespierd is.

Sommige spesies se borsvinne kan in 'n holte in die romp versink vir selfs beter vaartbelyning. Die kieue is besonder groot omdat die diere 'n baie groot suurstofbehoefte het. Die vleis is kenmerkend rooi vanweë die baie bloedvate, terwyl die bloed 'n hoë hemoglobieninhoud het. Die bloedvatstelsel onder die vel is baie goed ontwikkel, wat die tunas daartoe in staat stel om 'n konstante hoë liggaamstemperatuur te handhaaf. Makriele is oor die algemeen kleiner as tunas.

Spesies

Daar bestaan agt spesies:

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot vyfSteenkool in Suid-AfrikaVerdampingSamestellingGeslagsgelykheidSirkusOseaanMiddelmisbruikAfro-AmerikanersMadison IvyLandbou in Suid-AfrikaAntjie SomersHoofstadGregoriaanse kalenderNasionale VrouedagProstaatklierSeksuele opwekkingLiewe HeksieNG gemeente JansenvilleBewussynOnderwysEtniese groepMenstruasieLidwoordKunsmisOnse VaderVlag van Suid-AfrikaAustraliëInentingKoppeltekenMangelontstekingKweekhuisgasElandréByvoeglike naamwoordIndiëHoenderDikdermNatuurrampHulpwerkwoordSarel Jacob PretoriusPornografiePeriodieke tabelVleilandKwame NkrumahWaterpokkiesDuitslandWikipediaAalwynLabia (geslagsdele)Wet op Verbod van Gemengde HuwelikeBosluisbytkoorsEiffeltoringSkilpadCleopatra VIIAkwariumDonderstormLeonardo da VinciResensieKunsmatige algemene intelligensieSlaginstrumentLys van politieke partye in Suid-AfrikaBosluisByTelefoonKindermishandelingSlag van Cuito CuanavaleSpringbokVerkoueImpakte van toerismeGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandelVerkleurmannetjieDialoog in fiksieSkaak🡆 More