Medies Gewas

In die mediese vakterminologie verwys gewas of tumor (tumeo is die Latynse woord vir opswel wees) of neoplasma na 'n oormatige plaaslike weefselgroei.

Daar word onderskei tussen "goedaardige gewasse" en "kwaadaardige gewasse".

Goedaardige gewasse

Is gewasse waarvan die selle nie siek is nie en wat tot rustige, plaaslike groei beperk bly.

Kwaadaardige gewasse

Is gewasse waarvan die selle self ernstig siek is, wat meestal vinnig groei en ook in naburige weefsels deurwoeker. Hierdie gewasse veroorsaak ook dogtergewasse in ander dele van die menslike liggaam.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelsugVerkleinwoordByvoeglike naamwoordBTWDokterSharpeville-slagtingMiddelmisbruikLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNag van die lang messeSwemHemelvaartsdagJohannesburgTweede WêreldoorlogArgitektuurJakkalsHamerkopBonné de BodIngrid JonkerAngina pectorisMalariaOligopolieCounter-Strike (videospeletjie)KonjunktivitisOntkiemingTandbederfISO 3166-2NeerslagAfrikaanse taalleerFiksieBokmakierieLandbouGodWes-KaapRooilipslangCSSSuid-Afrikaanse GrensoorlogSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKalsiumWêreld- Ekonomiese ForumJan de WetAarverkalkingGeskiedenis van die BoererepubliekeArmoedeverligtingSkildklierBaarmoederSebraWoordsoortGeskiedenis van AfrikaansKoggelmanderAfkortingNarsismeGlasWater (molekuul)Intensiewe vormBeeldspraakNederduitse Gereformeerde KerkMichael JacksonPikkewynInfeksieHernubare energieHondGemeenskapsorganisasieJavaScriptKlein-KarooReddingskakeLewerLys van Suid-Afrikaanse skrywersDataverwerkingRobbeneilandMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaRenaissanceAustraliëNasionale PartyElektrisiteitsvoorsiening🡆 More