Die Tuinroete- Nasionale Park is 'n park, 1 570 km2 groot, op die Tuinroete in die Oos- en Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Op 6 Maart 2009 het die Tsitsikamma Nasionale Park, Nasionale Wildernispark en Knysna Nasionale Meergebied saamgesmelt om die nuwe park te vorm.
Tuinroete- Nasionale Park | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos- en Wes-Kaap |
Naaste dorp | Knysna |
Koördinate: 34°0′0″S 23°15′0″O / 34.00000°S 23.25000°O 23°15′0″O / 34.00000°S 23.25000°O | |
Oppervlak | 1 570 km2 |
Openingsjaar | 2009 (samesmelting) |
Bestuursliggaam | SANParke |
Webblad | Tuinroetepark |
Die naaste stad met 'n groot lughawe is George.
Wiki Commons bevat media in verband met Garden Route National Park. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Tuinroete- Nasionale Park, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.