Tugela

Tugela is 'n nedersetting aan die suidelike oewer van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die R102-hoofpad gaan by die dorp verby.

Tugela
Tugela is in KwaZulu-Natal
Tugela
Tugela
Tugela Tugela se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°11′S 31°25′O / 29.183°S 31.417°O / -29.183; 31.417 31°25′O / 29.183°S 31.417°O / -29.183; 31.417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikiLembe
MunisipaliteitMandeni
Oppervlak
 • Totaal15,61 km2 (6,03 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal10 492
 • Digtheid672/km2 (1 740/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.4%
 • Indiërs/Asiërs13.2%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense84.1%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Zoeloe 78.0%
 • Engels 16.7%
 • Gebaretaal 1.3%
 • Ndebele 1.2%
 • Ander 2.8%
Poskode (strate)
4451

Landmerke

Daar is twee historiese landmerke in die omgewing. Die eerste is die oorblyfsels van Fort Pearson bo-op 'n heuwel. Die fort is na kol. C.K. Pearson vernoem. Die tweede is die Ultimatumboom‎, 'n wildevy. Onder hierdie boom het die Britse kommissarisse onder leiding van John Shepstone op 11 Desember 1878 'n ultimatum aan die Zoeloekoning Cetshwayo gestel. Een van die eise was onderwerping van die Zoeloes aan Britse gesag. Die Zoeloes het die ultimatum verwerp, wat gelei het tot die Anglo-Zoeloe-oorlog.

Sien ook

Verwysings

Tags:

KwaZulu-NatalNedersettingR102Suid-AfrikaTugelarivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonGeloftedagApostoliese GeloofsbelydenisDistillasieOranjerivierDomineeGroepsdrukOrale seksVaste stofPersoonlike voornaamwoordVraag en aanbodKatoenPornografieBrandmondsindroomWerkloosheidHerpes simplexKoue OorlogGroot TrekKommunismeBruin menseVulvaLodewyk XVI van FrankrykMuskietHigiëneWieg van die MensdomDwelmmiddelOutismeFrederik Willem de KlerkNasiebouVulkaanLongontstekingSpinnekopGoudEienaamLionel MessiDurbanElandréBloeddrukKameelperdEuropaVennootskapRenaissanceMaagsweerKartografieSelfstandige naamwoordMensGesonde dieetBesoedelingMikro-ekonomieHokkieGestremdheidInentingDiatomiese molekuulLewerSuiwelprodukSimboolLidwoordIndustriële RevolusieToringWaatlemoenResensieGordelroosMigrasie van voëlsPaasfeesVrymesselaryVerstedelikingElon Musk1990NasionalismeRuslandKalenderLetterkundeLys van bekende Suid-AfrikanersGeelhout🡆 More