Tsomo

Tsomo is 'n dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika en is geleë op die oewer van die rivier met dieselfde naam.

Tsomo
Tsomo is in Oos-Kaap
Tsomo
Tsomo
Tsomo Tsomo se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°02′17″S 27°49′01″O / 32.03806°S 27.81694°O / -32.03806; 27.81694 27°49′01″O / 32.03806°S 27.81694°O / -32.03806; 27.81694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitIntsika Yethu
Stigting1877
Oppervlak
 • Totaal3,72 km2 (1,44 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 108
 • Digtheid567/km2 (1 470/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.3%
 • Indiërs/Asiërs1.7%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense94.8%
Taal (2011)
 • Xhosa 88.7%
 • Engels 3.1%
 • Afrikaans 1.1%
 • Ander 7.0%
Poskode (strate)
5400
Poskode (posbusse)
5400
Skakelkode045

Geskiedenis

Die naam van die dorp is dié van 'n hoofman wat eens 'n kraal gehad het waar die pad die rivier oorsteek. Omrede so baie mense oor die jare in die rivier verdrink het noem die plaaslike mense dit "die rivier van die dood". Die dorpie het sy ontstaan aan die stigting van 'n militêre pos te danke. Die dorpie het in 1877 ontstaan as 'n administratiewe sentrum vir dié deel van Fingoland.

Distrik

Die distrik is 1 062 km2 groot en daar word gemengde boerdery beoefen.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Tsomo GeskiedenisTsomo DistrikTsomo Sien ookTsomo VerwysingsTsomoOos-KaapSuid-AfrikaTranskeiTsomorivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SendelingposisieBosluisFaf de KlerkVerlede tydElandréLeeu1200BloeddrukKeramiekSikloonBoer Soek 'n VrouSimon PetrusGrondsoorteHipoteseRob HersovBernice WestMensWaterkringloopBelastingBek-en-klouseerBeesNic de JagerAtlantis, Wes-KaapSirkusLeonardo da VinciJakkalsRenaissanceFiela se kindDiepaartromboseFinale OplossingRumatiekJodeBruin menseLieweheersbesieDuitsMahatma GandhiTekstielUitwerking van klimaatsveranderingKunsmatige algemene intelligensieSkuinsstreepWikiquoteCorioliskragBewaringstatusStam (taalkunde)Familie (verwantskap)Arthur GrumiauxElon MuskOorkruipersHindoeïsmeLugbesoedelingNedersettingLys van Joodse feeste en herdenkingsMaanHeidelberg, GautengWeer (meteorologie)Soweto-opstandJan-Willem BreureWet op Bantoe-onderwysHulpwerkwoordLyfstraf in skoleSekondêre sektor van die ekonomieDiskriminasieSkoolBywoordOnderhoudClanwilliam-sandvisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DroomGianna MichaelsInflasieWerkersdagVersoeningsdagKunsAardbewingXenofobieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMetafoor🡆 More