Tsolo

Tsolo is 'n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is 5 km vanaf die N2 nasionale pad en sowat 42 km noordwes van Mthatha.

Tsolo
Tsolo is in Oos-Kaap
Tsolo
Tsolo
Tsolo Tsolo se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°19′0″S 28°45′0″O / 31.31667°S 28.75000°O / -31.31667; 28.75000 28°45′0″O / 31.31667°S 28.75000°O / -31.31667; 28.75000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikO.R. Tambo
MunisipaliteitMhlontlo
Oppervlak
 • Totaal46,74 km2 (18,05 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 794
 • Digtheid167/km2 (430/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.4%
 • Indiërs/Asiërs1.4%
 • Bruin mense1.5%
 • Swart mense96.3%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 91.7%
 • Engels 2.5%
 • Afrikaans 1.8%
 • Ander 4.1%
Poskode (strate)
5120
Skakelkode047

Geskiedenis

Die naam beteken "gepunt" en verwys na die gepunte koppies wat in die gebied voorkom. Die setel van die eerste magistraat is in 1879 hier naby gevestig maar ná die Pondo-opstand van 1880 na Tsolo verskuif.

Distrik

Die distrik is 1 680 km2 groot. Die Jongelizwe-kollege vir die seuns van die hoofmanne is in 1959 gestig. Die kollege moet die seuns van die Xhosa- en Basotho-hoofmanne in die kuns van stamregering oplei.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Tsolo GeskiedenisTsolo DistrikTsolo Sien ookTsolo BronTsolo VerwysingsTsoloMthathaN2NedersettingOos-KaapSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreld- Ekonomiese ForumSuid-EuropaBoor (element)Kunsmatige algemene intelligensieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVergelykings (taalkunde)WeeluisAfkappingstekenKunstenaarMiskruierSeksismeFaf de KlerkAngssteuringStaatstoelaeEmo AdamsBeroerteKolonoskopieDemografie van Suid-AfrikaHelpmekaar-kollegeFiela se kindSoogdierOranje-VrystaatGedigAntisemitismeSeisoenMuskietOorkruipersBorskankerAustraliëKlein-KarooAfkortingKatoenHoofstadKommunismeSelfmoordRobbeneilandOnse VaderKindersiektesOlimpiese SpeleOrgasmeKuberkrakerVersamelnaamPaddaHomoniemBeeldspraakAtoomSeptimius AwardsAppel (sanger)MaagsweerOogMahatma GandhiJohannes MeintjesMeervoudGianna MichaelsXenofobieMaagVaginaSpysverteringstelselMeettegniekOntdekking van goud in Suid-AfrikaSoutsuurLys van landeSwartrenosterCarles PuigdemontMenseregtedagKunsElektroniese of digitale mediaApostoliese GeloofsbelydenisLyfstraf in skoleKletsrymVerkragtingBruin menseWolfAspoestertjieHolocaustPaasfees🡆 More