Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan

Die Tsjeggiese nasionale rugbyspan verteenwoordig Tsjeggië in rugby op internasionale vlak.

Rugby in Tsjeggië word deur die Tsjeggiese Rugbyunie (Tsjeggies: Česká Rugbyová Unie) geadministreer. Die Tsjeggiese rugbyspan is tans (18 Desember 2019) 37ste op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys.

Tsjeggië
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Unie Tsjeggiese Rugbyunie
Afrigter(s) Miroslav Němeček en Pavel Pala
Kaptein(s) Marek Loutocký
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Spankleure


Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Alt. kleure

Statistiek
Meeste toetse Pavel Syrovy (28)
Meeste punte Martin Kafka (153)
Meeste drieë Jan Rohlik (7)
Eerste internasionale wedstryd
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 5–21 Roemenië Vlag van Roemenië
(22 Mei 1927)
Vlag van Andorra Andorra 6–3 Tsjeggië Vlag van Tsjeggië
(15 Mei 1993)
Grootste oorwinning
Vlag van Tsjeggië Tsjeggië 95–5 Vlag van Kroasië Kroasië
(7 April 2002)
Grootste nederlaag
Vlag van Italië Italië 104–8 Tsjeggië Vlag van Tsjeggië
(Viadana, Italië; 18 Mei 1994)
Unie webwerf
www.rugbyunion.cz
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan
Spanje speel teen Tsjeggië op 3 November 2007 in Madrid, Spanje

Die span het vir die eerste keer in 1993 as Tsjeggië rugby begin speel nadat Tsjeggo-Slowakye verdeel is. Voor die ontbinding het die span as Tsjeggo-Slowakye gespeel. Die span speel in die Europese Rugbykampioenskap. Die span het tot dusver nog nie vir die Rugbywêreldbeker gekwalifiseer nie, al ding hulle sedert 1995 in die kwalifisering mee. Die sport is in die land nog steeds op amateurvlak, maar daar is verskeie Tsjeggiese spelers wat in Frankryk professioneel speel, waaronder Martin Jágr.

Geskiedenis

Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan 
Die Tsjeggiese nasionale rugbyspan in Amsterdam, nadat hulle Nederland tydens die 2010/12-Europese Nasiesbeker 25–13 geklop het

In 2005 het Tsjeggië die Australiese Superrugbyspan Waratahs na Praag genooi, maar met 3–94 verloor.

Tsjeggië het op 16 Desember 2009 Hongkong op Synot Tip Arena in Praag met 17–5 geklop. Dit was die laaste wedstryd vir ses spelers: Antonín Brabec, Jan Macháček, Jan Oswald, Pavel Syrový, Ladislav Vondrášek en Jan Žíla.

Tsjeggië is in 2014 van die Europese Nasiesbeker se Eerste Divisie na die Tweede Divisie afgegradeer, nadat hulle op die sesde plek in hul groep geëindig het.

Op 9 November 2016 het Tsjeggië ter herdenking van die Tsjeggiese Rugbyunie se 90ste verjaarsdag in ’n historiese wedstryd teen die Britse Barbarians te staan gekom. Dié wedstryd is op die Marketa-stadion in Praag aangebied. Hulle is egter deur die Barbarians 71–0 geklop.

Rekords

Algehele rekord

Tsjeggië het teen 18 Desember 2019 124 van hulle 286 toetswedstryde gewen, ’n wenrekord van 43,36%. Dit sluit Tsjeggo-Slowakye se statistiek in.

Tsjeggië se toetsrekord teen alle lande: (Korrek op 18 Desember 2019)

Teen Gespeel Gewen Verloor Gelykop % Gewen
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Andorra 3 2 1 0 66,67
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  België 13 7 5 1 57,69
 Britse Barbarians 1 0 1 0 0
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Bulgarye 6 5 1 0 83,33
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Denemarke 2 2 0 0 100
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Duitsland 11 2 9 0 18,18
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Frankryk 10 0 10 0 0
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Georgië 8 0 8 0 0
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Hongarye 2 2 0 0 100
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Hongkong 1 1 0 0 100
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Israel 3 2 0 1 83,33
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Italië 13 1 11 0 11,53
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Italië B 1 0 1 0 0
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Kroasië 6 5 1 0 83,33
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Letland 2 2 0 0 100
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Litaue 2 1 1 0 50
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Luxemburg 2 2 0 0 100
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Malta 3 3 0 0 100
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Marokko 6 3 3 0 50
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Moldowa 7 3 4 0 42,85
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Oekraïne 9 5 4 0 55,55
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Oos-Duitsland 11 10 1 0 90,90
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Pole 35 16 17 2 38,57
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Portugal 12 0 12 0 0
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Roemenië 25 0 24 1 2
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Roemenië A 1 0 1 0 0
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Roemenië B 3 1 2 0 33,33
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Rusland 8 2 6 0 25
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Serwië 8 7 1 0 87,50
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Sowjetunie 6 2 4 0 33,33
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Spanje 13 4 8 1 34,61
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Swede 10 8 2 0 80
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Switserland 8 6 2 0 75
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Tunisië 5 2 3 0 40
Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan  Wes-Duitsland 13 9 3 1 73,07
Totaal 286 124 154 8 43,36

Wêreldbekerrekord

Jaar Uitslag
1987 Nie genooi nie
1991 Nie gekwalifiseer nie
1995 Nie gekwalifiseer nie
1999 Nie gekwalifiseer nie
2003 Nie gekwalifiseer nie
2007 Nie gekwalifiseer nie
2011 Nie gekwalifiseer nie
2015 Nie gekwalifiseer nie
2019 Nie gekwalifiseer nie
2023 Nie gekwalifiseer nie
2027 N.v.t.
2031 N.v.t.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Tsjeggiese Nasionale Rugbyspan GeskiedenisTsjeggiese Nasionale Rugbyspan RekordsTsjeggiese Nasionale Rugbyspan VerwysingsTsjeggiese Nasionale Rugbyspan Eksterne skakelsTsjeggiese Nasionale RugbyspanRugbyTsjeggiesTsjeggiëWêreldrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArabiesKorrupsieRuan PienaarSwartbewussynsbewegingVersamelnaamVergelykings (taalkunde)GraatjiemeerkatNeerslagEnkelvoudige sinVloeistofRicus NelNadia ValvekensOnderwys in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakAkademiaMartin Luther King jr.InsekKankerSkerpioenSonsteekBeenbreuke en ontwrigtingsIdioomMisdaadromanMolekuulMaagdelikheidHannes van WykDikdermVaalrivierGrootste rampe in Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingVulkaanWet op NaturellengrondWindkragKindermishandelingValentynsdagEkonomiese sektorGeskiedenis van AfrikaansKunsmisChemiese elementInligtingstegnologieHoofkarakterWoestynAfkortingBevolking2024 Chinese Grand PrixStres in hoërskoolSelfieSeksismePlaasjapiePesachAnale seksAppelKernkragProsaViëtnamoorlogAardbewingJan van HunksLuislangeVryheidsdagSeksueel oordraagbare infeksieVigsKlimaatsverandering in AfrikaOnderwysFopnuusHeidelberg, GautengHamilton WesselsDoelwitLys van Suider-Afrikaanse soogdierePomeloLys van medisinale kruieAnglo-BoereoorlogDemokrasieAnale kankerWêreld- Ekonomiese ForumJeuksiekteLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamilies🡆 More