Tsjegge

Die Tsjegge (Tsjeggies: Češi, , manlike enkelvoud: Čech, vroulike enkelvoud: Češka) is 'n Slawiese nasie en etniese groep inheems aan Tsjeggië wat Tsjeggies, 'n Wes-Slawiese taal, as moedertaal praat.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Tsjeggies.

Hulle vorm die titulêre nasie van Tsjeggië en maak volgens die laaste sensus van 2011 omtrent 64% van dié land se bevolking uit.

Tsjegge
Tsjegge
Totale bevolking: ca. 10–12 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Flag of the Czech Republic Tsjeggië 6,7–9,2 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State ~1,5 miljoen
Vlag van Kanada Kanada 94 805
Vlag van Duitsland Duitsland 60 000
Vlag van Argentinië Argentinië 45 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 45 000
Vlag van Oostenryk Oostenryk 40 324
Vlag van Italië Italië 40 000
Vlag van Frankryk Frankryk 38 000
Vlag van Slowakye Slowakye 30 367
Vlag van Australië Australië 21 196
Vlag van Chili Chili 20 000
Vlag van Oekraïne Oekraïne 11 000
Vlag van Kroasië Kroasië 9 641
Vlag van Chili Chili 8 600
Vlag van Israel Israel 8 000
Vlag van Swede Swede 7 175
Flag of Ireland Ierland 5 451
Vlag van Spanje Spanje 5 622
Vlag van Rusland Rusland 5 000–6 000
Vlag van Brasilië Brasilië 5 000
Vlag van Nederland Nederland 3 500
Vlag van Roemenië Roemenië 3 339
Vlag van Pole Pole 3 000
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 300
Vlag van Meksiko Meksiko 2 000
Vlag van Serwië Serwië 1 824
Vlag van Colombia Colombia 1 200
Vlag van Kasakstan Kasakstan 1 000
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië en Herzegowina 600–1 000
Vlag van Bulgarye Bulgarye 436

Taal: Tsjeggies
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik ongebonde (Ateïsme, Agnostisisme, Deïsme) of Rooms-Katolieke Kerk, Lutheranisme
Verwante etniese groepe: Ander Wes-Slawiese volke soos Pole, Slowake en Sorbe
Tsjegge
Stamvader Tsjech op Berg Rip – skildery deur Josef Mathauser

Wêreldwyd leef tussen 10 en 12 miljoen Tsjegge, waarvan tussen 6,7 en 9,2 miljoen in Tsjeggië en 1,5 miljoen in die Verenigde State. Naas Tsjegge leef nog minderhede soos Morawiërs (4,9%) en Slowake (1,4%) in Tsjeggië.

Volgens 'n gewilde mite is die Tsjegge afstammelinge van die stamvader Tsjech wat saam met Ljech en Roes as mitiese stigters van die drie Slawiese nasies Pole, Rusland en Tsjeggië beskou word.

Geloof

Tsjeggië het een van die minste religieuse bevolkings in Europa en volgens die 2011-sensus is 79% van die landsbevolking agnosties, ateïsties, nie-gelowig of 'n nie-georganiseerde gelowige. Sowat 10% is Rooms-Katolieke.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EnkelvoudEtniese groepMoedertaalNasieSlawiërsTsjeggiesTsjeggiëWes-Slawiese tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse skrywersKaaps-Hollandse stylDiepaartromboseTsoenamiKoorsSkuinsstreepEmosiePornhubSpoorvervoer in Suid-AfrikaAardverwarmingSuiwelprodukStudievaardighedeEkologieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandVoorvoegselProstaatkankerKlankOnderhandelinge om apartheid te beëindigKewerErosieGautengJeanette FerreiraHulpwerkwoordEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWikimedia-stigtingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWêreld- Ekonomiese ForumSwart nasionalismeSteenkoolGewasboerdery in Suid-AfrikaGemeenskapSeisoenGezina, Pretoria1913Franse RewolusieVerkoueAtmosfeerSiya KolisiVaginale kankerHondWatersuiweringRymSuikersiekteRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMonopolieVryheidsmanifesWêreldwye webOlifantGalblaasAlliterasieJohannes MeintjesLetterlike en figuurlike taalgebruikNoag se arkWaterpokkiesKinderregteDroomBysteekLangste woordEugenetikaSharpeville-slagtingGriepLongMosambiekAkroniemTamatieGeweldWapen van Suid-AfrikaSendelingposisieVerkragtingDramaKasterolieMonumentGroot vyfVakbondDier🡆 More