Dorpie Tshipise

Tshipise is 'n dorpie in Vhembe-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Die dorpie is geleë noord van die Soutpansberg en net suid van die R525-streekspad na die Pafuri-hek, die mees-noordelike ingang na die Krugerwildtuin en die Pafuri-grenspos, 21 km verder oos.

Tshipise

Chipise
Tshipise is in Limpopo
Tshipise
Tshipise
Dorpie Tshipise Tshipise se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°32′2″S 30°40′12″O / 22.53389°S 30.67000°O / -22.53389; 30.67000 30°40′12″O / 22.53389°S 30.67000°O / -22.53389; 30.67000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitMusina
Stigting1936
Oppervlak
 • Totaal1,50 km2 (0,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 052
 • Digtheid701/km2 (1 820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Swart mense98.8%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Venda 94.8%
 • Engels 1.0%
 • Ander 4.2%
Poskode (strate)
0901
Poskode (posbusse)
0901
Skakelkode015

Die vakansieoord, 'n ent hiervandaan (sowat 66 km suidoos van Musina en 84 km noordoos van Louis Trichardt), is sedert 1936 ontwikkel. Die naam is voorheen as Chipise gespel, wat blykbaar afgelei is van chia fisu, wat ‘brand’ of ‘warm wees’ beteken, verwysend na die minerale bronne van 65 °C.

Sien ook

Verwysings

Tags:

KrugerwildtuinLimpopoPafuri-grensposR525 (Suid-Afrika)SoutpansbergSuid-AfrikaVhembe-distriksmunisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TandbederfLys van veltoestandeNasiebouKimberleyTrekarbeidVryheidsdagAbsolute monargieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierAnilingusAfkortingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaNag van die lang messeVerbondsarkWoordHector PietersonParasitiese siektesApartheidUnited Democratic FrontMark (ekonomie)MielieKlein-KarooGroot GatTweede VryheidsoorlogBloeddrukNazi-DuitslandKlereLys van visseJacques LootsSpoorvervoer in Suid-AfrikaAtletiekNarsismeGemeenskapsorganisasieMenseregtedagMonopolieEkonomie van Suid-AfrikaEkonomiese sektorOrale seksMeningsverskil oor aardverwarmingEmfiseemDemokratiese Republiek die KongoTydZack du PlessisMisdaadromanGautengDubbelpuntCleopatra VIIWisselkoersKapitalismeKewerDemi Lee MooreSpelerposisies in rugbyGianna MichaelsTuberkuloseNasionale VrouedagAppel (sanger)DiskriminasieTierSirkelNamibiëSkilpadHibernasieKameelperdMisdaadIndustriële RevolusieRacheltjie de BeerDesmond TutuSuiwelprodukPerdBoelieryPizzaNarsistiese persoonlikheidsteuringTienie Holloway🡆 More