Tropiese Waterfiskaal

Die tropiese waterfiskaal (Laniarius aethiopicus) is 'n algemene standvoël in ruigtes, rivier- en immergroen woude en tuine.

Hulle bly een-een of pare en verdedig hulle gebied heeljaar. Die voël is 20 – 25 cm groot en weeg 45 - 65 gram. In Engels staan die voël bekend as die tropical boubou.

Tropiese waterfiskaal
Tropiese Waterfiskaal
Volwasse Laniarius aethiopicus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Laniarius
Spesie:
L. aethiopicus
Binomiale naam
Laniarius aethiopicus
(Gmelin, 1788)
Sinonieme

Laniarius ferrugineus aethiopicus (Gmelin, 1788)

Tropiese Waterfiskaal
Laniarius aethiopicus in Ethiopië.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoossenekalBonné de BodHartaanvalDemokrasieBaälKomplementêre kleureAalwynMasturbasieIngenieursweseKoorsblaarEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWiskundige terminologieBalletRooibokVoorsetselPuberteitLewerNederduitse Gereformeerde KerkAborsie in Suid-AfrikaMiltBeeldspraakWieg van die MensdomVarkgriepVars waterMaatskaplike verantwoordelikheidRooilipslangReënvalbepalingJudaïsmeJan van HunksGrondwet van Suid-AfrikaMaagdelikheidTranspirasieOrgasmeDeon MeyerAfrikaanse TaalmonumentAnrich HerbstMaselsNuwe TestamentGqeberhaWynand StrydomTurksvyJo BlackMuskeljaatkatGroot DepressieShakaVarkBreingewasAnette EngelbrechtViëtnamSatellietfotoRassismeRefentse MorakeGlasMusieksimboleBreinBoer Soek 'n VrouSeekoeiWaarheid-en-versoeningskommissieProsaToestand van materieSatellietMiddelmisbruikChemiese verbindingNarsismeAnglo-BoereoorlogJesus van NasaretKasteel die Goeie HoopJakkals🡆 More