Tropiese Halfbek

Die Tropiese halfbek (Hyporhamphus affinis) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Tropical halfbeak.

Tropiese halfbek
Tropiese Halfbek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Hyporhamphus
Spesie:
H. affinis
Binomiale naam
Hyporhamphus affinis
(Günther, 1866)

Identifikasie

Die vis word tot 6 cm lank. Dit is blouerig aan die rugkant met 'n groenerige silwer pens en 'n silwer streep aan die sye oor die hele lengte van die vis. Hulle word gesien in vlak baaie waar hulle net onder die oppervlak swem. Die visse is alleenlopers of kom in klein groepies voor. Hulle vreet klein vissies en soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Tropiese Halfbek IdentifikasieTropiese Halfbek Sien ookTropiese Halfbek BronTropiese Halfbek Eksterne skakelTropiese Halfbek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksualiteitNasionaal-SosialismeBlaarVolstruisEkonomie van Suid-AfrikaSeksposisieSuid-SothoVrystaatMuskeljaatkatDansPerdVioolLeierskapYouTubeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWitbloedselBeesvleisMisdaadBeeldspraakBrandmondsindroomTsongaIngrid JonkerBloemfonteinPseudowetenskapStaatstoelaeNetbalFibonacci-reeksVoegwoordKrugerwildtuinNazi-DuitslandKersfeesMateriaalTweede WêreldoorlogKaapstadse waterkrisis 2015-2018RoesTolla van der MerweGoeie VrydagEjakulasieNelson MandelaAnneli van RooyenMandalaOseaanbesoedelingDrakensbergeHomoniemAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKlavierUniegebouSkarlakenkoorsKontinentHandré PollardSeksueel oordraagbare infeksieHokkieMiddeloorontstekingPapierAl-FatihaSaartjie BaartmanKorrupsieLys van Joodse feeste en herdenkingsSiya KolisiIndustriële RevolusieKunsmatige algemene intelligensieLiefdeBorsteBurgerregteRenosterGesonde dieetVergelykings (taalkunde)MiltSpysverteringstelselStedelike hitte-eilandCheslin KolbeSwartkwasmuishondSonLugbesoedelingKlimaatsverandering in Suid-Afrika🡆 More