Vis Trompetter

Die trompetter (Pelates quadrilineatus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika, vanaf Oman tot by die Boesmansrivier by Port Alfred voorkom.

Die vis het ook die Middellandse See deur die Suezkanaal binnegedring. In Engels staan die vis as die Trumpeter bekend.

Trompetter
Vis Trompetter
'n Trompetter
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Terapontidae
Genus: Pelates
Spesie:
P. quadrilineatus
Binomiale naam
Pelates quadrilineatus
Sinonieme
  • Holocentrus quadrilineatus (Bloch, 1790)
  • Pelates quadrillneatus (Bloch, 1790)
  • Pelatus quadrilineatus (Bloch, 1790)
  • Therapon quadrilineatus (Bloch, 1790)

Voorkoms

Vis Trompetter 
Skets van 'n trompetter.

Die vis is silwerig met 4–6 donker horisontale strepe oor die liggaam. Daar is 'n donker vlek net tussen die begin van die dorsale en pektorale vinne. Die stertvin is ligter van kleur en die mond- en kieuholtes is rooi. Die onvolwasse vissies het 6–7 strepe oor die liggaam. Die vis word tot 30 cm lank.

Habitat

Die vis kom langs die kus voor, veral waar daar seegrasbeddings is, asook by riviermondings. Die onvolwassenes vreet seegras en klein skaaldiere en die volwasse visse plankton. Die vis kan 'n kraakgeluid met sy swemblaas maak, vandaar die naam.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Vis Trompetter VoorkomsVis Trompetter HabitatVis Trompetter Sien ookVis Trompetter BronVis Trompetter VerwysingsVis Trompetter Eksterne skakelVis Trompetter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoëlgriepKalsiumSelVerenigde State van AmerikaDaggaDoopMenslike skeletAbstraksie (rekenaarwetenskap)Waarheid-en-versoeningskommissieSwaweldioksiedHeupvervangingVulkanismeGriepDierTweede Nuwe JaarEnkelvoudige sinBloeddrukAkwariumSonWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieRooilipslangVoegwoordSkisofrenieInfeksieDataverwerkingArgitektuurVermontLandbouOorstromingNiersteenLys van slangeMaagsweerDroogtePretoriaNederduitse Gereformeerde KerkBrandmondsindroomModeontwerpAustraliëDirekte en Indirekte redeRooikatMarkenVoornaamwoordFinansiële staatOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994FiksieAdolessensieWaterSuid-Afrikaanse randLeonardo da VinciDroomVloeistofSirkusEjakulasieTussenwerpselKindermishandelingEmfiseemMusieksimbolePinksterLys van landePêrelWebblaaierSaldanhaAkkedisAardeHartversakingYstertydperkBosvarkWerkloosheidKookpuntHomoniemKhoikhoiBees🡆 More