Tromboon

Die tromboon (Italiaans: tromba, groot trompet) of skuiftrompet is 'n koperblaasinstrument en het sedert sy koms slegs enkele veranderinge ondergaan.

In sy beginjare was die instrument baie gewild by kerkmusiek. Mozart, Bach, Händel en Gluck het almal in van hulle werke van die trombone gebruik gemaak as hulle 'n gewyde stemming wou weergee. Beethoven was die eerste komponis wat dit in simfoniemusiek gebruik het, en sedertdien het talle ander in sy voetspore gevolg.

Tromboon
'n Tromboon

Die tromboon bestaan uit 'n silindriese buis met 'n mondstuk en 'n klankbeker. Die hoofbuis kan verleng word met behulp van 'n U-vormige buis wat netjies in hom kan in- en uitskuif. In die hedendaagse orkes word daar van drie trombone gebruik gemaak, naamlik twee tenoortrombone en een bastromboon. Die beste effek word verkry wanneer al drie in harmonie saamspeel.

Die kontrabastromboon, wat in die le eeu ontstaan het, kan 'n oktaaf laer as die tenoortromboon speel en is dikwels deur Wagner in sy musiek gebruik.

Bronnelys

Tags:

BachGeorg Friedrich HändelItaliaansWolfgang Amadeus Mozart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderhandelinge om apartheid te beëindigSwemVaginale kankerStaalPlastiekStereotipeKernkragVreesEl (lengtemaat)Joseph LynchBlaarSwawelFrankrykLongByeboerderyLandbouSaldanhabaaiMaroela MediaErdwurmHerpes simplexIdioomWaarheid-en-versoeningskommissieMonopolieJavaScriptFisioterapieNagapieGeweldHenry MurrayWayde van NiekerkSkilpadAardeEpilepsieMaagdelikheidSophie SchollNommertekenBysteekVlag van Suid-AfrikaWielewaalTatoeëermerkGoogleVratRoossenekalLika BerningMiltLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandWoestynBreinSuikersiekteAmandelSwartbewussynsbewegingTaalMobutu Sese SekoDiskriminasieKolitisCarles PuigdemontTegnologieNierversakingDemi Lee MooreSelfieKoorsblaarKaliforniese KanaaleilandeSkaakAssonansieHeupvervangingChemiese verbindingKlimaatveranderingGeskiedenis van Suid-AfrikaKunsmisMuskeljaatkatAntisemitismeTussenwerpselDrinkwatervoorsieningNetbalMis (weerkunde)Galblaas🡆 More